{ARGIEF}

Communitas lewer nou ook ‘n Webnuus diens.

Jy kan inteken op ‘n aantal areas van die webtuiste.

Telkens as daar ‘n nuwe bydrae geplaas word, sal jy dit per epos ontvang.

Dink net: jy sal nooit weer sonder vars nuus van Communitas wees nie!

Gaan na die skakel webnuus by die Tuisblad menu.

Teken in (of registreer eers by die module regs-bo).

Klik dan op die nuus wat jy graag wil ontvang.

… en Bly Ingelig!

 

Stuur alle kommentaar aan webmaster@communitas.co.za