Wie is ons en waar

Die Jeugkantoor  deel van die Communitas-Netwerk wat gemeentes wil help om hulle roeping te ontdek en hulle gawes te ontsluit en is gelee op die boonste verdieping van die Communitas/ argief gebou agter die Fakulteit Teologie op Stellenbosch

Die Taakspan: Jeuge n Familie behartig alle aspekte van die Jeugbediening van gemeentes en sal graag saam met gemeentes wil dink en werk om hierdie bediening verder uit te brei.  Kontak gerus vir Gielie of Sharon oor enige inisiatief wat ons kan ondersteun en aan kan meewerk.

Gielie Loubser: Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien  Sharon Naude: Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien    Tel no:  021/808 9050

Aangeheg is die Katalogus van alles wat by die Jeugkantoor beskikbaar is.

 

AddThis Social Bookmark Button
Druk
PDF

100 Dae

Geskryf deur Sharon on . Posted in Jeug en familie - Wie is ons en waar

Uitnodiging vir Die 100dae van Geestelike transformasie

Ons het met meeste van julle reeds oor hierdie program gesprek gevoer en rig daarom hierdie uitnodiging aan julle met vrymoedigheid.

Program in ‘n neutedop:

Ons wil ‘n omgewing skep waar predikante deur middel van ‘n struktuur van verantwoordbaarheid begelei word om ‘n nuwe lewensstyl van geestelike leierskap te ontwikkel. Die 100dae sal fokus op geestelike dissiplines, ‘n geestelike leierskaps-uitdaging, ‘n dieet en ‘n oefenprogram. Predikante sal in ‘n groep van ± 10 predikante wees wat mekaar verantwoordbaar sal hou tov keuses op bg drie areas van hulle lewe.

AddThis Social Bookmark Button

Alle kommentaar