Vennootskap Kennisgewings

9-11 November 2009: 5 Jaar van Gestuurdheid

Helderberg Somerset-Wes/t

 

Vennote wat die konferensie help moontlik maak aanbied:

SAVGG, Helderberg gemeente, Die M Th program in Missionale Transformasie van Fakulteit Teologie Universiteit van Stellenbosch, CLF en die Nasionale Navorsingstigting befondsde navorsingsprojek oor rituele en sosiale kapitaal.

Lees meer...

Vennootskap Nuus

Leef die Gestuurde Roeping Konferensie - Stories van Gemeentes Vol. 3

Tydens die Helderbergkonferensie van 09-11 November 2009 is daar geleentheid gebied vir Gemeentes om oor die Geestelike Deurbrake wat hul as gemeente ervaar het, te getuig. Hieronder volg 'n aantal van daardie stories van Gemeentes oor hoe hul geestelike deurbrake gemaak en ervaar het.  Dit word in drie volumes gepubliseer en hierdie is volume 3. Lees meer...

Nuwe Cluster vir die Hoëveldstreek

Uit die Hoëveldstreek kom die goeie nuus van 'n ter stigte nuwe Vennootskapscluster!

Die "voorstigtingsvergadering" vir hierdie derde Cluster in die streek vind DV plaas op Saterdag 18 April 2009 van 09h00 tot 12h30 te NG Brackendal.

Die volgende Gemeentes het aangedui dat hulle belangstel om hierdie vergadering by te woon: NG Brackendal, NG Deo Gloria, NG Edleen, NG Kempton-Hoogland, NG Kinnros, Ned Herv Kerk Brackenhurst, VGKSA Ennerdale, VGKSA Emmanuel.

Daar word met opgewonde verwagting uitgesien na die ontwikkeling van hierdie derde Cluster in die Hoëveldstreek. Indien hierdie groep almal sou besluit om wel by die Vennootskapsreis in te skakel, sal daar 24 gemeentes in die Hoëveldstreek by die Vennootskap betrokke wees.

Onder diegene wat betrokke gaan wees, is onder andere ook ds Theo Janse van Rensburg wat tans ingeskryf is by US en wat besig is met die Meestergraad wat fokus op Missionêre Gemeentes.

Die konsultante wat betrokke gaan wees by hierdie Cluster is Theo Marais, Gideon Kok, Willem Strauss, Corneill du Plessis en Johan Bester.

Vir verdere inligting kan u gerus skakel met Gideon Kok by Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien .

AddThis Social Bookmark Button


Lewer kommentaar


Sekuriteitskode
Verfris



priligy online

tadalafil

http://sildenafilcitraten.com/

canadian pharmacyhttp://viagrapharmacy.info/
Levitramodafinilhttp://ircdsa.org/india/ambienhttp://brandcialiso.com/canadian pharmacyhttp http://propecian.com/ exposedcanadian pharmacy constipation sildenafil y dapoxetinecanadian pharmacy