VBO

 

A-Z beleid
VBO gaan oor die verdieping van ons kennis en insig in die waarheid van die evangelie, ons ingesteldheid teenoor ons roeping en ons werk en oor die slyping van ons bedieningsvaardighede. Maar dit gaan veral oor konstante leerbaarheid en oor die moed om in nuwe situasies in te gaan met die vertroue dat die Here ons kan leer en `n weg kan wys wat ons nie vooraf helder gesien het nie.

 

VBO kernwaardes

  • Die voortgesette verdieping van ons kennis, insig en geloof in die evangelie
  • Die bevordering van geestelike groei, roepingsverdieping en persoonsontwikkeling
  • Slyping van bedieningsvaardighede vir missionêre gemeentes in diens van die koninkryk vandag
  • Om getrou aan ons gereformeerde tradisie te bly

Lees in dié ingeslote dokument (pdf - 461 KB):
  • Presies wat het die Sinode besluit?...
  • Hoe werk die punte?...
  • Twaalf goue reëls van Volwasseleer...
  • Ons voorstel vir VBO...
  • Voorlopige kursusaanbod...
"Those who practice excellent pastoral leadership are both self-directed and career-long learners. They are not so much a 'learned' clergy as a 'learning' clergy. They take the initiative in asking questions like these: What am I learning in my successes and failures in pastoral ministry? What new things do I need to know to do the job God has called me to do? What intellectual and practical resources do I need in order to face challenges that can come over the course of my career?" —Jack Carroll
AddThis Social Bookmark Button
  • Algemeen (4 Artikels)

    AddThis Social Bookmark Button
  • Ander kursusse (1 Artikel)

    AddThis Social Bookmark Button
  • Communitas kursusse (1 Artikel)

    AddThis Social Bookmark Button
  • VBO 12 (4 Artikels)
    Geestelike Leierskap (Coenie Burger en Braam Hanekom)

    Daar is 'n sterk herwaardering van die belangrikheid van leierskap in ons samelewing. In die kursus word gekyk na algemene literatuur en teorieë oor leierskap, maar ook spesifiek na geestelike leierskap. Sake soos leierskap deur die gewone bediening, spanleierskap en bemagtigende leierskap is van die onderwerpe wat behandel word.

    AddThis Social Bookmark Button
  • VBO 13 (2 Artikels)
    AddThis Social Bookmark Button


priligy online

modafinilcheap cialishttp://brandcialiso.com/canadian pharmacyhttp http://propecian.com/ exposedcanadian pharmacy constipation sildenafil y dapoxetinelargest canadian online pharmacycanadian pharmacy