Wêreldbiddag vir Vroue – 6 Maart 2009
Wêreldbiddag vir Vroue – 6 Maart 2009
Die onderwerp is vanjaar "In Christus – baie lede maar een Liggaam" . Die program is saamgestel deur Papoea-Nieu-Guinee. Daar is ook 'n spesiale program vir die jeug en jonger vroue. Vra spesifiek daarna wanneer 'n bestelling geplaas word. Programme kan bestel word by Freda Hamman: Tel: 021-903 2631 Sel: 083 545 3052 of e-pos Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien Webwerf vir meer inligting: www.wwdp.co.za
| < Vorige | Volgende > |
|---|




