A divided church? A blasphemy
A divided church? A blasphemy
Die Beyers Naudé Sentrum vir Publieke Teologie nooi u graag na 'n geleentheid om die sentrum se sewende verjaardag saam met ons te kom vier. Prof. Bram van de Beek, Vrije Universiteit, Amsterdam en Buitengewone Professor van Stellenbosch Universiteit gee 'n lesing by die geleentheid.
Datum: 20 November 2009Plek: Fakulteit Teologie, Dorpstraat 171,
Lesing: 14:30 - 15:30
Tema: 'A divided church? A blasphemy!'
Daarna sal ons gesellig saam verkeer. RSVP: 18 November by Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien. Daar is geen onkostes aan verbonde nie.
| < Vorige | Volgende > |
|---|




