Cedarberg 2009 9-10 Junie
Cedarberg 2009 sal jou bystaan met:
- Praktiese gereedskap vir jou bediening,
- Die maak van nuwe vriende en om langtermyn netwerke te bou,
- Mekaar uit te daag om “God is ons hoop” oral te leef,
- Na mekaar te luister & om lekker saam te kuier in ‘n gesellige atmosfeer.
Die konferensie en werkswinkels is nie net vir predikante / geestelike leiers bedoel nie, maar vir alle gemeentelede wat ernstig is oor hul roeping in God se Koninkryk. INSKRYWINGS Tel (022) 921 2843 Faks (022) 921 3063 Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien . Sluitingsdatum vir inskrywings: 2 Junie 2009. Gaan na die Cedarberg 2009 blad toe of laai die program hier af.
| < Vorige | Volgende > |
|---|





