VBO - Interaktiewe webtuistes 2012
Communitas het 'n deel van hulle webruimte by Hetzner beskikbaar gestel vir gemeentes om hulle eie webtuistes te huisves. 30 gemeentes en instansies gebruik dit al. Deur middel van die VBO kursus, Ontwikkel 'n Interaktiewe Webtuiste, word gemeenteleiers begelei in die ontwerp, ontwikkeling en instandhouding daarvan.
Die volgende 2 kursusse is:
- 13-15 Februarie 2012 in Port Elizabeth - Kontak Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sienom in te skryf.
- 12-14 Maart 2012 in Stellenbosch - Kontak Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sienom in te skryf.
Hier is 'n voorbeeld van die tipe webtuiste wat deel van die kursus uitmaak en verder ontwikkel kan word.
| Volgende > |
|---|





Kommentaar
Chris van Wyk het gesê ek kan hier registreer om op julle nuusbrief te kom. Sal my so kan opsit asseblief?
Lekker dag.
Lize
RSS feed for comments to this post