Tieners

Tiener materiaal bly een van die grootste uitdagings. Die Taakspan Jeug en familie kon egter via Lux Verbi 'n ooreenkoms met Lifeway kry om twee tiener produkte bekostigbaar aan te bied. Die Fuel reekse word goed ontvang. Elke reeds bestaan uit 15 lesse wat elkeen 'n baie professionele dvd asook aanbieders deur tieners self bevat.

Kontak gerus vir Sharon as jy dit wil bestel.

Daar is ook reeds twee reekse Tiener- kategese materiaal beskikbaar. Beide produkte is op die Kontak-Kategese proses ontwerp. Indien jy belangstel om meer uit te vind oor die produkte of die kontak proses kontak gerus vir Gielie by Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien.

AddThis Social Bookmark Button
Titel Filter
Vertoon #
#Artikel TitelOuteurTrefslae
1Fuel 1.2Louisa Crafford6304
2Jeug FUELLouisa Crafford9566

Alle kommentaar