Jeug en familie

Druk
PDF

Die Kinderkrans is nou KIX

Geskryf deur Gielie Loubser on . Posted in Jeug en familie - KIX-KOM

So 5 jaar terug het die Kinderkrans haar naam verander na Kinders in Christus (KIX) om ’n meer omvattende bediening vir kinders te wees. By baie gemeentes het ons die indruk gekry dat die Kinderkrans ’n verenigings-karakter gekry het en gemeentes nie lus is om aan die vereniging te behoort nie. Gemeentes is lus om hulle eie ding te doen en wil nie geld stuur nie of by die projek van die kinderkrans betrokke raak nie. Die naamsverandering wou die persepsie breek en verskeie gemeentes “behoort” nou aan KIX maar dra nie noodwendig by tot die projek nie. Die beminde “Touleiertjie” het ook dan “KIX.KOM” geraak. Die kwartaalblad is steeds die ruggraat van baie gemeentes se kinder-bedieninge.

Maar die goeie nuus is die “KIX.KOM” het ook nou elektronies geword. Al die lesse en hulpmiddels is nou beskikbaar hier op die webwerf. Kliek net op die skakel kix-icon.

AddThis Social Bookmark Button
Druk
PDF

Theological turn in Youth ministry

Geskryf deur Webmeester Communitas on . Posted in Jeug en familie - Algemeen

Andy Root and Kenda Creasy Dean

In discussion about the phenomenon of spiritual Youth claiming to be Christian based on a Moralistic Therapeutic Deism
AddThis Social Bookmark Button
Druk
PDF

Theological turn in Youth ministry

Geskryf deur Webmeester Communitas on . Posted in Jeug en familie - Jeugwerkers

Andy Root and Kenda Creasy Dean

In discussion about the phenomenon of spiritual Youth claiming to be Christian based on a Moralistic Therapeutic Deism
AddThis Social Bookmark Button
Druk
PDF

Nagmaal verduidelik aan kinders.

Geskryf deur Gielie Loubser on . Posted in Jeug en familie - Familiebediening

Hoe praat ek met my kind oor die nagmaal?

Verskeie kere vra jeugleiers raad en leiding oor hoe om ouers te help om met hulle kinders oor die nagmaal te praat. Onder die afdeling Familiebedining by die Jeug & Familie taakspan het ek gewerk aan n uitdeelstuk wat leiers vir ouers kon uitdeel. 

AddThis Social Bookmark Button
Attachments:
FileBeskrywingFile sizeLast modified
Download this file (Geselsblad oor die nagmaal - 'n uitdeelstuk.doc)Geselsblad oor die nagmaal - 'n uitdeelstuk.docHoe praat ek met my kin oor die nagmaal?92 Kb03/14/12 11:58
Druk
PDF

Is Positiewe Ouerskap negatief?

Geskryf deur Gielie Loubser on . Posted in Jeug en familie - Algemeen

Kommentaar op 'n artikel in een van ons Christelike tydskrifte?

In een van die nuutste Christelike tydskrifte op die rak skryf een van die voorste ouerskap-kenners se man die volgende paar sinne en ek haal aan: “Ek en (sy vrou se naam) is nie mal oor “positiewe ouerskap” nie. Dit is nou die skool van kinderopvoeding wat aanbeveel dat kinders nie vir verkeerde gedrag gestraf moet word nie en nooit die woord “nee” moet beleef nie. Ek weet dit klink onsinnig maar baie Christen-ouers volg hierdie benadering. ’n Mens sou reken Christene weet dat ons kinders (net soos ons) in sonde gebore is en dat verkeerde gedrag konsekwent gestraf moet word, terwyl regte gedrag soms beloon kan word. Die woord nee het nog nooit iemand se gees geknak nie en ’n rebelse kind behoort hom of haar teen ferm grense en ernstige gevolge vas te loop. Dit is hoe God met sy kinders werk.”

AddThis Social Bookmark Button


priligy online

tadalafil

http://sildenafilcitraten.com/

canadian pharmacyhttp://viagrapharmacy.info/
Levitramodafinilhttp://ircdsa.org/india/ambienhttp://brandcialiso.com/canadian pharmacyhttp http://propecian.com/ exposedcanadian pharmacy constipation sildenafil y dapoxetinecanadian pharmacy