GKS

header_600

Die GKS (Kommissie vir Gemeente-ontwikkeling en Kerklike Samwerking) word gesamentlik deur die NGK en die VGK bedryf met die doel om nuwe gemeentes of bedienings-punte te vestig of gemeentes te help om nuut te dink oor gemeentestrukture.

Wêreldwyd en ook in Suid-Afrika is daar ‘n toenemende daling in lidmaat getalle, toename in kerklos lidmate en uitdagings waarmee gemeentes gekonfronteer word as gevolg van demografiese verskuiwinge wat plaasvind.

Die GKS is die NGK-familie se poging om gemeentes te help om pro-aktief en effekitef hierdie uitdagings aan te spreek.

Die grootste en belangrikste, maar ook moelikste uitdaging is om Evangelisasie weer in die hart van gemeentes te laat staan!

Een van die mees effektiewe wyses van evangelisasie vandag word gevind in die skep of “planting” van nuwe gemeentes of bedienings-punte wat met 'n sensitiwiteit vir en 'n fokus op kerkloslidmate funksioneer. Hierbenewens moet vars bedieningstrukture geskep word wat met 'n nuwe relevansie binne 'n nuwe tyd met 'n nuwe geslag kan kommunikeer.

Onder leiding van dr. Braam Hanekom saam met ds. Peter Adams van die VGK word tyd spandeer aan die vestiging van nuwe gemeente-ontwikkelingspunte en evangelisasie-gedrewe bedieninge in die gemeentes van die NGK familie.

AddThis Social Bookmark Button
Druk
PDF

Lesse vir effektiewe Missionale Leierskap

Geskryf deur Guillaume Smit on . Posted in GKS - Leierskap

Die nalatenskap van Steven Covey

Onlangs het ‘n invloedryke skrywer en lewensmentor, Stephen Covey, afgesterf. Covey het internasionaal bekendheid verwerf vir sy werk op leierskapsontwikkeling, veral soos saamgesit in sy boek, “The Seven Habits of Highly Effective People.” Hierdie wydgelese boek is in 1989 gepubliseer en het meer as 25 miljoen kopieë in 38 tale verkoop.

AddThis Social Bookmark Button
Druk
PDF

Om Jesus aan mense voor te stel

Geskryf deur Guillaume Smit on . Posted in GKS - Evangelisasie

Inkarnasie, Evangelisasie en Nuwe Gemeentes

Die vestiging van ‘n nuwe gemeente, oftewel kerkplanting, is by uitnemendheid ‘n evangelisasieproses. Juis omdat dit nie blote afstigting of die vestiging van ‘n alternatiewe soort gemeente kan wees nie, is die krities belangrik om na te dink oor die manier waarop Jesus aan geloofsvervreemde mense voorgestel word.

AddThis Social Bookmark Button
Druk
PDF

Hoekom jy in die kerk moet tweet

Geskryf deur Guillaume Smit on . Posted in GKS - Evangelisasie

Baie mense vind dit erg steurend as iemand tydens 'n vergadering, byeenkoms of selfs erediens met die nuutste kommunikasie-tegnologie doenig is. Hulle word gevra om hulle selfone af te skakel en hulle fokus te skuif na die gebeurtenis op hande. Die hoofrede agter hierdie versoek is dat dit ongeskik voorkom om verdeelde aandag te hê terwyl iets so belangrik soos 'n erediens aan die gang is. Bowenal pla dit die mense rondom die selfoonvroetelaar omdat hulle aandag afgetrek word. Is die gebruik van tegnologie tydens eredienste en kerkvergaderings van pas of nie?

AddThis Social Bookmark Button
Druk
PDF

Hou op om Jesus te bemark

Geskryf deur C.J. Casciotta on . Posted in GKS - Evangelisasie

evangelism21"The way we communicate with culture is changing because culture is changing the way it communicates." Danksy die ontploffing in veelvlakkige kommunikasieplatforms word organisasies se benadering tot hulle teiekngehoor (of mark) algaande in 'n relasionele rigting ingedrwing. CJ Casciotta vra die vraag of hierdie skuif nie ook 'n positiewe implikasie het vir die manier waarop die kerk evangelisasie aanpak nie.

Over the past several years, there's been a major shift in the way companies and brands communicate with their audience. The emergence of social media has set the stage for a different type of customer experience, one very different from the cold-call, door-to-door model boomers grew up operating under. The accessibility of multiple, multi-dimensional communication platforms like Facebook, Instagram, Twitter and YouTube, has forced brands to take a much more relational approach to attracting their audience.

AddThis Social Bookmark Button
Druk
PDF

Slegte redes om 'n kerk te plant

Geskryf deur Geoff Surratt on . Posted in GKS - Kerkplanting

Het jy al gedink aan die onderliggende rede hoekom 'n nuwe geloofsgemeenskap ontwikkel moet word? Geoff Surratt kyk na die slegte en goeie redes om 'n kerk te plantThe Vision Thing.

The most important question any church planter can ask is “ Why am I planting a church?” I have had some conversations with some great guys lately who I think are really struggling with that question. All of us struggle with why we are in ministry on Monday morning, but we need to evaluate our motivation on a bigger scale.

Let’s look at what I think are some lousy reasons to plant a church and then share a great reason I recently heard.

First the lousy reasons:

“I want to reinvent church”

This one comes in a lot of flavors, but it always comes down to the bottom line, I have a better way to do church. More hymns, no hymns, pews, no pews, more art, more coffee, more beer, less structure, less formality. We’re going to be radically sold out. We’re not going to cater to Christians. We’re going to go deep. We’re going to go wide. We’re going to be a church for people who absolutely abhor the awful church that I’m currently drawing my paycheck from.

AddThis Social Bookmark Button


priligy online

modafinilcheap cialishttp://brandcialiso.com/canadian pharmacyhttp http://propecian.com/ exposedcanadian pharmacy constipation sildenafil y dapoxetinelargest canadian online pharmacycanadian pharmacy