Druk
PDF

Sinodale Kommissie vir Gemeentebediening (SKG)

Geskryf deur Alta Marais on . Posted in Gemeentebediening - Algemeen

Hierdie blad is in die proses om volledig opgedateer te word.

Die SKG is deel van die Communitas netwerk.

Die kommissie is ‘n verenigde kommissie van die NGK  Sinode van Wes- en Suid-Kaapland en die VGK Kaapland.

Voorsitters: 

  • David Botha Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien   022-492 2767
  • Quintus Heine Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien 083 381 6878

Predikante in Sinodale Diens: 

  • Frederick Marais Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien 021-8083265 
  • Andrew Esterhuizen ajesterhuizen.sun.ac.za 021-8083381
  • Fezi Mbenenge Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien 082 961 8993

Ondersteuningspersoneel: 

  • Divine Robertson Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien 021-8083265
  • Sharon Naude Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien 021-8083381

Dienste van die kommissie:

1.    Bedieningsontwikkeling:

Die SKG bring kundige leraars en gemeenteleiers van ons streek bymekaar om ander gemeentes te ondersteun in die ontwikkeling van hulle bediening.  Kontak Frederick Marais by Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien vir meer inligting hieroor.

2.    Gemeentebegeleiding en fasilitering

a.    ‘n Volledige uiteensetting van die prosesse wat ons fasiliteringspan begelei, kan gevind word by gemeenteprosesse.

b.    Ons het ‘n aantal meetinstrumente ontwikkel om gemeentes te help met hulle assesering. Gaan na meetinstrumente vir meer detail hieroor.

c.    Om opgelei te word in fasiliterende leierskap of in fasilitering gaan na CFN se webtuiste.

3.    Vennootskap vir Gestuurde gemeentes.

Die SKG ondersteun die Vennootskap se proses en moedig gemeentes aan om daarvan deel te word.  Vir meer inligting hieroor gaan na SAVGG.

4.    Konferensies

a.    Verantwoordelike Vernuwing: Hierdie konferensie word elke jaar in samewerking met die volle Communitas netwerk aangebied in die laaste week van Augustus.  Vir meer inligting oor die konferensie vir 2008, klik op dié skakel.

b.    Cedarberg konferensie vir geestelike leiers in die platteland: Om meer te wete te kom van die aanbiedings kyk gerus by klik op dié skakel.

c.    Kliengroep konferensie 2006:  klik hier vir die aanbiedings van hierdie konferensie.

d.    Gemeentes en Kerkhereniging SGK het in 2007 ‘n konferensie aangebied vir gemeentes om by mekaar te leer oor die proses van kerkhereniging op gemeentevlak.  Klik hier vir meer inligting.

e.    Gebedskonferensie 2009  Gaan na die dagboek vir meer inligting oor die beplande konferensie oor gebed in Februarie 2009.

5.    Navorsing

Gaan na hierdie skakel om meer uit te vind oor die navorsing oor gemeentes.
 

AddThis Social Bookmark Button


Lewer kommentaar


Sekuriteitskode
Verfris



priligy online

modafinilcheap cialishttp://brandcialiso.com/canadian pharmacyhttp http://propecian.com/ exposedcanadian pharmacy constipation sildenafil y dapoxetinelargest canadian online pharmacycanadian pharmacy