Druk
PDF

Batebouers fokus nie op probleme nie, maar het 'n waarderende ingesteldheid

Geskryf deur Frederick Marais on . Posted in Konferensies - Verantwoordelike Vernuwing 2009

Batebouers fokus nie op probleme nie maar het ‘n waarderende ingesteldheid.

Batebouers begin deur ondersoek in te stel na die bates of gawes wat reeds teenwoordig is in die gemeenskap en maak dan planne om hierdie bates te bou. Die Search Institute van Minneapolis Minnesota in die VSA het 40 gemeenskapsbates geïdentifiseer (lees meer daaroor op hulle webblad ).

By Verantwoordelike Vernuwing 2009 het ons gefokus op verhale van Batebouers in ons gemeenskappe en ons deel van hierdie verhale by hierdie forum.

Kom deel jou verhaal van ‘n batebouer in jou gemeenskap en help ons om hoop te herwin.
AddThis Social Bookmark Button

Kommentaar  

 
#Batebouers begin by hulleselfFrederick2009-08-27 20:42
Dit was ‘n wonderlike konferensie…Uit die konferensie was dit duidelik dat hoop uit ons self moet kom! Ek was tydens die konferensie die hele tyd in trane. Ek het later besef dat ek nie eintlik vir die mooi stories van hoop huil nie maar vir myself. Ek het besef dat ek eintlik hoop in myself verloor het en as gevolg van die ongemak om dit aan myself te erken op al die swaar dinge in ons land geprojekteer. Al die mooi stories, het my nie net weer hoop vir ons land gegee nie maar belangriker nog MYSELF! Weereens baie dankie Groete Godfried
Reply| Reply with quote | Quote
 
 
#Toolkit vir Batebouers in gemeentesFrederick2009-08-28 00:19
Toolkit for Integrating Developmental Assets Into Your Congregation kan afgelaai word by search-institute.org/.../...

Dit sluit oa die volgende in:

1. Asset-Building Foundations for Christian Congregations
2. The Important Role of Congregations in Building Assets
3. Reports and Articles for Deeper Understanding and Sharing
4. Getting Started with Asset Building in Your Congregation
5. Asset-Building Strategies and Presentation Resources for Congregations
6. Growing Asset Builders in Your Church and Community
7. More Resources
8. Handouts 1-12: Training
9. Handouts 13-17 and 22: Program and Evaluation
10. Handouts 18-35: Asset-Building Ideas for Many Audiences

_______________________________________________________

This Toolkit for Integrating Developmental Assets in Your Congregation has been made possible through Search Institute’s support in 2005 from Thrivent Financial for Lutherans. This kit includes some content adapted from Integrating Asset Building into Love INC Ministries. Portions of the toolkit are excerpted or adapted from previous Search Institute publications and are used with permission from Search Institute. The following are registered trademarks of Search Institute: Search Institute® and Developmental Assets®. Used with permission of Search Institute. All rights reserved.

Search Institute, 615 First Avenue Northeast, Suite 125, Minneapolis, MN 55413, 800.888.7828, www.search-institute.org.
Reply| Reply with quote | Quote
 

Lewer kommentaar


Sekuriteitskode
Verfris

Artikels by Verantwoordelike Vernuwing 2009

Alle kommentaar