Partnership for Missional Churches

Southern Africa


Partnership Notices

20-23 September 2009: 5 Missional Years

The Partnership for Missional Churches started their journey in Southern Africa 5 years ago.  Diarize this date so long when we will celebrate this journey together and dream about the road ahead.

Partnership News

A NEW DAY - PROMISED LAND CHILDREN'S MINISTRY CONFERENCE

12 & 13 May 2006 in JHB @ Mosaïek / 19 & 20 May 2006 in CT @ AOG Table View
Bring your entire Children’s ministry team – No matter the SIZE or STYLE of your church.

Experience 1 ½ days with Sue Miller (Founder of Promiseland), Arthur Preston (National leader for Promiseland in SA).
Lees meer...
Druk
PDF

BREAKOUT CHURCHES, DISCOVER HOW TO MAKE THE LEAP

on . Posted in PMC - Books


Hierdie is die verhaal van 13 gemeentes en die leiers wat hulle begelei het van stagnasie tot groei en van middelmatigheid tot uitnemendheid.


Thom Rainer en sy span het navorsingsmateriaal van 50 000 gemeentes in die VSA gebruik om die karaktereienskappe te identifiseer wat gemeentes gehelp het om merkwaardig te groei. Die projek is geïnspireer deur die boek “Good to great” van Jim Collins. Slegs 13 gemeentes is geïdentifiseer wat ’n plato of afname beleef het en daarna gegroei het sonder dat die leierskap verander het.

Die vraag is:”Wat het aanleiding tot die groei gegee?” Hoe het hulle die sprong gemaak terwyl 90 percent van die vergelykende gemeentes dit nie kon regkry nie? Die span het die groeipatrone, geskiedenis en leiers bestudeer om te bepaal wat die groei voorafgegaan het en wat aanleiding tot die groei gegee het.

Faktore wat na vore gekom het was onder andere:
• ’n nederige, moedige en passievolle leier wat bereid is om stappe in die geloof te neem wanneer ander nie daarvoor kans sien nie;
• leiers wat daarna strewe om ander toe te rus vir die bediening,
• ’n gemeente wat ’n kultuur van uitnemendheid(excellence) ontwikkel,
• visie word bepaal deur te fokus op die snypunt van die leiers se passie, die nood van die gemeenskap en die gawes van die gemeente

Die boek verskaf beginsels en voorbeelde hoe leiers hulle gemeentes kan help om ’n sprong te maak van middelmatigheid na uitnemendheid.
AddThis Social Bookmark Button

Lewer kommentaar


Sekuriteitskode
Verfris

Alle kommentaar