Druk
PDF

Pinsky, Mark. The Gospel according to The Simpsons.

on . Posted in Bronne - Resensie-argief

Pinsky, Mark. The Gospel according to The Simpsons. Pinsky, Mark.The Gospel according to The Simpsons.  2001.  WJK

Hierdie publikasie is deel van `n baie interessante reeks van WJK waarin vanuit `n Christelike hoek gekyk word na gewilde TV-reekse, flieks of boeke.  Die bedoeling is nie om die reekse te kritiseer of om diepsinnige analises daarvan te maak nie.  Die gedagte is eerder om mense wat die reekse gevolg het of die boeke gelees het, `n entjie verder te laat dink oor wat hulle gelees of gesien het.

Die outeurs wat vir die twee boeke oor die Simpson en Harry Potter verantwoordelik is, is goeie waarrnemers en onderhoudende skrywers en gee `n mens baie stof tot nadenke.  Predikante wat die reeks gevolg het sal die boeke nie net baie geniet nie, maar ook gedagtes en materiaal kry wat hulle in die prediking of elders in die bediening kan gebruik.

 

 

AddThis Social Bookmark Button

Lewer kommentaar


Sekuriteitskode
Verfris

Alle kommentaar