Crawford, Sidnie, White. Rewriting Scripture in die Second Temple Times.
Crawford, Sidnie, White. Rewriting
Scripture in die Second
Sidnie Crawford het oor die jare werk gedoen rondom die dokumente van die Dooie See Rolle. In hierdie boek kyk sy na dokumente wat deel uitmaak van die sg “Rewritten Bible” – dit is geskrifte wat nie die Bybelse teks presies getransskribeer het nie, maar interpreterende wysigings aan die teks aangebring het. Sy kyk na die prosesse, metodes en redes waarom dit gedoen is en bespreek dit aan die hand van vyf van die dokumente.
| < Vorige | Volgende > |
|---|




