Druk
PDF

Rollins, W en D Kille. Psychological Insight into the Bible: Texts and Readings.

on . Posted in Bronne - Resensie-argief

Rollins, W en D Kille. Psychological Insight into the Bible: Texts and Readings.Rollins, W en D Kille. Psychological Insight into the Bible: Texts and Readings.  2008.  Eerdmans.

Sedert die opkoms van sielkunde as `n selfstandige dissipline was daar talle pogings om die “nuwe kennis” te gebruik om ons te help om sleutelgedeeltes van die Bybelverhaal beter te verstaan.  In hierdie boek hoor ons iets van die merkwaardige verhaal. Die outeurs gee vir ons die struktuur van die 150 jaar lange gesprek, maar vul dit in met `n 40-tal ekserpte uit van die belangrikste boeke en artikels oor die onderwerp.

 

 

AddThis Social Bookmark Button

Lewer kommentaar


Sekuriteitskode
Verfris

Alle kommentaar