Borgman, Paul . The Way according to Luke: Hearing the Whole Story of Luke-Acts.
Borgman, Paul .The
Way according to Luke: Hearing the Whole Story of Luke-Acts. 2006. Eerdmans.
Borgman, `n professor in Engelse literatuur
by
Hy het `n interessante teorie oor die literêre struktuur van die boeke wat klem lê op `n gelowige hoor van die boodskap van die evangelie (Maria en Sagaria funksioneer in die begin van die boek as die twee tipes van geloof en ongeloof), `n sterk strewe na redding of verlossing en die evangelie as die enigste weg na die vrede waarna die Jode van sy tyd gesoek het.
In die loop van die 400p van die boek neem
Borgman ons deur die perikope van beide die boeke om sy lyn van denke toe te
lig. Die boek
| < Vorige | Volgende > |
|---|




