Still , Todd (red). Jesus and Paul Reconnected: Fresh Pathways into an Old Debate.
Still
, Todd (red). Jesus
and Paul Reconnected: Fresh Pathways into an Old Debate. 2007. Eerdmans. 166p
Die boek bevat `n sestal lesings oor die verhouding tussen Paulus se verstaan van Christus en die van die Sinoptiese evangeliste. Die bydraes raak temas soos die armes, die dood van Christus, die nagmaal, hul verstaan van die genade en die verhouding wet-evangelie. Die bydraers sluit in mense soos Beverly Gaventa, Bruce Longenecker, Markus Bockmuehl, en Francis Watson.
Insiggewend en nie te tegnies nie.
| < Vorige | Volgende > |
|---|




