Druk
PDF

Gathercole, Simon. The Pre-Existent Son: Recovering the Christologies of Matthew, Mark and John.

on . Posted in Bronne - Resensie-argief

Gathercole, Simon. The Pre-Existant Son: Recovering the Christologies of Matthew, Mark and John. Gathercole, Simon. The Pre-Existent Son: Recovering the Christologies of Matthew, Mark and John.  2006. Eerdmans.  344p

Soos `n mens uit die titel kan aflei wil Gathercole met die boek deelneem aan die moeilike debat oor die pre-eksistensie van Christus.  Terwyl daar vir jare aanvaar is dat die Sinoptiese Evangelies eintlik geen bydrae of mening oor die spesifieke gesprek het nie, wil Gathercole die teendeel aanvoer. Hy meen dat daar wel in oa die “ek het gekom” uitsprake van Jesus (hoofstuk 3-7), die wysheidschristologie (hoofstuk 8-9) en in van die christologiese titels (hoofstuk 10-13) implisiete verwysing na Christus se pre-eksistensie te vinde is.

`n Meer gespesialiseerde en tegniese studie.  

 

AddThis Social Bookmark Button

Lewer kommentaar


Sekuriteitskode
Verfris

Alle kommentaar