Webster, John. Holiness.
Webster, John. Holiness. 2003. Eerdmans.
116p
John Webster is by die meeste van ons nie so bekend nie, maar word oorsee gereken as een van die heel bestes jonger dogmatici. Hy is `n Anglikaan wat uitstekende werk oor Barth gedoen het (oa drie boeke) en homself waarskynlik as gereformeerd sal tipeer.
Holiness bevat vier gaslesings wat hy in
Baie diepsinnig op plekke, maar nie die maklikste leesstof nie.
| < Vorige | Volgende > |
|---|




