Gerrish B.A. Reformed Theology for the Third Christian Millenium.
Gerrish
B.A. Reformed Theology for the Third Christian Millenium. Eerdmans. 2003.
Hierdie pubikasie is die resultaat van die
2001 Sprunt Lesings wat by Union Theological Seminary in
John de Gruchy het oor sy nuwe
belangstelling estetika gepraat en `n verband probeer aandui tussen heiligheid
en skoonheid aan die eenkant en lelikheid en ongeregtigheid aan die
anderkant. Skoonheid, sê de Gruchy gee
krag en impetus aan waarheid en goedheid en is iets wat deur die Gees gebruik
Peter Paris skryf oor Martin Luther King se teologiese en etiese bydrae; Jan Rohls oor Gereformeerde teologie en moderne kultuur, Dawn de Vries oor hoe gereformeerdes kan dink oor God se persoon-wees en Nicolas Woltersdorf oor die verband tussen reg en regverdigmaking.
Brian Gerrish het `n baie goeie inleiding vir die bundel geskryf oor “Doing Theology in the Reformed Tradition”.
| < Vorige | Volgende > |
|---|




