Stackhouse, J.G. What does it mean to be saved? Broadening Evangelical Horizons of Salvation.
Stackhouse,
J.G. What does it mean to be saved?
Broadening Evangelical Horizons of Salvation. Baker. 2002.
Hierdie boek is ook die resultaat van `n
internasionale konferensie wat gehou is by
Die konsensus van al nege bydraers is dat dit waarskynlik een van die grootste gebreke of gevaarpunte van die evangeliese tradisie is dat hulle soms baie smal dink oor verlossing in Christus. Die skrywers probeer almal op verskillende maniere en vanuit verskillende vakbenaderings gronde gee waarom wyer gedink behoort te word oor redding as net dat Christus gesterf het sodat ons hemel toe kan gaan.
| < Vorige | Volgende > |
|---|




