Druk
PDF

Lane, A.N.S. Interpreting the Bible: Historical and Theological Studies in honor of David F. Wright.

on . Posted in Bronne - Resensie-argief

Lane, A.N.S.  Interpreting the Bible: Historical and Theological Studies in honor of David F. Wright.Lane, A.N.S.  Interpreting the Bible: Historical and Theological Studies in honor of David F. Wright. Apollos. 1997.

 

Interpreting the Bible is `n feesbundel wat aan die Edinburgh historikus David Wright opgedra is.  Wright was `n behoudende Anglikaan wat as `n nie-geordende teoloog `n sterk invloed in Engeland en die VSA uitgeoefen het. 

 

Die boek bevat `n vyftiental artikels geskryf deur studente en vriende van Wright.  Onder hulle tel Tony Lane, Gerald Bray, Trevor Hart, Paul Helm, Richard Bauckham, Bruce Winter en Tim Bradshaw.  Die temas is meesal histories van aard (bv drie artikels oor Calvyn, een oor John Owen en een of Gregory Nazianzen).  Daar is ook meer eietydse studies bv `n interessante artikels oor Brueggemann se siening van verbeelding, Barth se standpunt oor Judas en oor homoseksualiteit.

 

AddThis Social Bookmark Button

Lewer kommentaar


Sekuriteitskode
Verfris

Alle kommentaar