Vennootskap Kennisgewings

9-11 November 2009: 5 Jaar van Gestuurdheid

Helderberg Somerset-Wes/t

 

Vennote wat die konferensie help moontlik maak aanbied:

SAVGG, Helderberg gemeente, Die M Th program in Missionale Transformasie van Fakulteit Teologie Universiteit van Stellenbosch, CLF en die Nasionale Navorsingstigting befondsde navorsingsprojek oor rituele en sosiale kapitaal.

Lees meer...

Vennootskap Nuus

Leef die Gestuurde Roeping Konferensie - Stories van Gemeentes Vol. 3

Tydens die Helderbergkonferensie van 09-11 November 2009 is daar geleentheid gebied vir Gemeentes om oor die Geestelike Deurbrake wat hul as gemeente ervaar het, te getuig. Hieronder volg 'n aantal van daardie stories van Gemeentes oor hoe hul geestelike deurbrake gemaak en ervaar het.  Dit word in drie volumes gepubliseer en hierdie is volume 3. Lees meer...

Druk
PDF

SAVGG Gauteng Werkswinkel 19 Oktober 2009 - VERSLAG

Geskryf deur Gideon Kok on . Posted in SAVGG - Nuus

Die SAVGG Werkswinkel met Prof Pat Keifert op 19 Oktober 2009 te NG Alberton-Suid het baie goed afgeloop. Daar was byna 70 mense (67 om presies te wees) teenwoordig vanoor die hele Gauteng, Wes-Transvaal, Pretoria, ensovoorts.  Die reëlings wat getref was deur NG Alberton-Suid, was puik! Hieronder volg 'n paar kernaantekeninge wat gemaak is:

Wandel in die Woord - Luk 10 - Onder leiding van Prof Pat Keifert
Aantekeninge deur Willem Strauss

We're not good in listening into free speech friends, relatives, neighbours and colleagues. 

  • When we first tried it, the silence was killing the elders
  • We were sure that it wont kill them but they weren’t so sure!
  • They could not dwell in the word, they could not listen someone into free speach

There is a high correlation between the ability to sit still and listen and becoming missional in our research

  • We think of time as something flat, one thing happens after another on a flat plane - before modernity they didn’t think of time like that
  • Time had dimensions, depth and breadth
  • The most important thing is to establish relationships

We're not good with forming relationships with the missional partners we get but you cannot do ministry without relationships

  • You can never pay enough people to alleviate the need in your society. 
  • In early Europe everyone was teaching everyone’s children - doesn’t matter whose children it were.
  • This fell apart in Europe when people moved from the country to the cities
  • You can never hire enough cops to combat the crime

It’s the young people coming into the cities

  • You get millions of young people coming into your neigbourhood and they are scared to death, no matter how tough they look.  Eventually they become dangerous because they don’t have the skills to cope
  • You as church can withdraw from that but don’t think that God will be blessing that!

 

SAVGG LEIERSKAP EN GEESTELIKE DISSIPLINES - Pat Keifert.

Aantekeninge deur Gideon Kok en Willem Strauss.

Gemeentes is dí plek in die lewe waar ons kinders kan leer wat dit beteken om "goeie burgers"te word. Tegelyk is dit ook die mees aangewese veilige plek waar jongmense kan leer hoe om met vreemdelinge in 'n openbare plek om te gaan.  Indien ons dit nie sterk sou bevorder nie, kan dit gebeur dat ons gemeentes begin verwelk en sterf omdat ons ons jongmense gaan verloor. As die Kerk doogaan, sterf die samelewing en daarmee saam sterf God se Missie in die omgewing.

Vanuit Sosiologiese oogpunt:

Elke gemeente is  'n krag wat samelewings kan verander - maar dan moet ons ernstig wees om ons liefdesgemeenskap te begin beoefen.

Belangrik: Daar is geen korrelasie tussen die oorlewing van 'n Gemeente en haar finansiële toestand nie! Geld bepaal nie of 'n gemeente gaan leef of sterf nie.  
Vraag:  Hoeveel lidmate kom na Eredienste omdat hulle betaal word om dit te doen? Miskien 1 of 2. Dit verteenwoordig 'n enorme krag!

  • Hulle kom uit vrye wil;
  • Hulle wil daar wees;
  • Daarom - moet nie met hulle mors nie!

Julle verteenwoordig mense wat opdaag sonder dat hulle daarvoor betaal word en dit is skrikwekkend vir diegene buite die Kerk.  Onthou die krag van die Regering van 'n land lê daarin dat hulle die mag het om dood te maak. Die Kerk het die Mag om lewe te gee! Die Kerk is die sterkste sosiale mag in Suid-Afrika en op aarde. Predikante en kerkleiers is "magtig"want ons verteenwoordig derduisende! Politici wat enigsins dink, wéét dit!

Die Chinese Regering het probeer verstaan wat dit is wat Kerke laat ontstaan en saamkom in aanbidding en lofprysing. Hulle kon nie die antwoord vind nie en het probeer om die Kerk te onderdruk. Wat hulle nie geweet het nie is dat die mees magtige gemeenskap op aarde is 'n gemeenskap van liefde. Daarom, toe die gordyn gelig word, was daar miljoene Christene wat steeds die Here gedien het en saamgekom het as gemeentes ten spyte van die onderdrukking.

Teologies beskou.

Christene glo gelowiges staan in verhouding tot mekaar na die voorbeeld van die verhouding tussen die drie persone van die Goddelike Drie-eenheid - Vader, Seun en Heilige Gees.

God is dus 'n heilige Gemeenskap - God se wese staan in verhouding tot mekaar.

  • Jesus leer ons dat ons God "Vader" mag noem
  • Hy leer ons van 'n verhouding met God;
  • Hy leer ons dat Hy kan niks doen sonder die Heilige Gees nie - daarom sal ons ook niks kan doen om God te plesier sonder die leiding van die Heilige Gees nie.
  • Vader, Seun en Gees benodig mekaar om God te wees.
  • Saam is hulle 'n gemeenskap van behoefte/"need". Hulle benodig mekaar!

Daar is geen "individueel" in God nie - net 'n "Ons".

  • Die woord Personae beteken "Sound Through" en in die Goddelike Personae se geval is dit "sound through to every one."
  • God does'nt have identity without relationship!
  • Net só het elkeen van ons geen Identiteit sonder verhoudings nie. Identiteit kom in verhoudings tot stand.

Die Jesusgesprek is 'n Liefdesgesprek - nie 'n gesprek oor die liefde nie.

  • Sy gesprekke met God is Liefde self in aksie
  • Vergelyk maar net Markus 11.

Toe God met Jesus praat by Sy doop - Hoekom sê God vir Jesus wat Hy sê?

  • Het Jesus dit nie alreeds geweet nie?
  • Natuurlik het Hy dit geweet !
  • Wat God doen is om dit wat is te bevestig, net soos wat 'n aardse Vader vir sy kind sal sê hy het hom lief - al weet daardie kind dit alreeds.

God het die wêreld so lief gehad dat Hy Sy enigste Seun gegee het sodat wie ook al in Hom sou glo, die ewige lewe sou ontvang.

Let op! Hy het die wêreld so lief gehad, nie die geredde mense nie!

Ons glo in 'n God wat sterf om te lewe!

  • Daarom is die magtigste ding in die wêreld 'n gemeenskap wat liefhet en liefde prakties beoefen.
  • Maar onthou altyd dat dieselfde verhoudinge wat 'n gemeente kan laat groei, kan ook 'n gemeente doodmaak.
  • Ons is in 'n stryd met die Bose gewikkel - of ons dit wil weet of nie.

Geestelike dissipline is absoluut noodsaaklik!

  • Jy kan jou nie genoeg geestelik dissiplineer nie.
  • Jy dien of vir God of nie!
  • Sonder geestelike dissipline "wen" die Duiwel.
  • Ons moet in staat wees om na die leiding van die Heilige Gees te kan luister.
  • As God se plan vir 'n gemeenskap sou sterf omdat ons nie geestelike dissipline beoefen het nie, is dit bloot skandalig!

 

THE CONTRIBUTION OF THE PMC TO THE DEVELOPMENT OF CONGREGATIONS IN SOUTH  AFRICA.  Prof. Nelus Niemandt

Aantekeninge deur Gideon Kok en Willem Strauss.

In 'n Navorsingsprojek met die 12 gemeentes wat in die eerste clusters was en nou 5 jaar aan die gang is met SAVGG, as onderwerp en met die vraag  watter verskille dit gemaak het, is die volgende deur die gemeentes gerapporteer as pluspunte van die proses:

  • The renewed work of the Spirit
  • A new language
  • This created
    • new realities
    • a new kind of worship
    • Talk a lot about calling
    • They redeemed the everyday
    • A more organic leadership style
    • Less attractional and more practical
    • A shift from church to everyday life
    • Being sent into everyday life, secular life
    • A transformation of the culture of the congregation

Patterns

Dwelling in the Word

  • Word in hierdie gemeentes op alle vlakke toegepas.
  • Kommissies,
  • Kerkrade,
  • Selfs by Jeugbyeenkomste!
  • Almal rapporteer die positiewe invloed daarvan op hul lewens en bedieninge.

Dwelling in the World

  • Behalwe vir die proses van Plons in die wêreld, word die konteks van die wêreld waarin on sleef bewandel deur Plaaslike Koerante, Nuus oor die Radio, TV, ensovvoorts
  • Sommige bid vir dit wat hulle in die koerante lees - maw hulle lees die koerant biddend deur.
  • Sommige doen dit sáám met die Wandel in die Woord.

Being open to diversity

  • Die hele konsep van die "Verwelkoming van Vreemdelinge"geniet 'n hoë prioriteit by hierdie gemeentes.
  • Gasvryheid groei!
  • Daar is ook groei in omgee en hartlikheid wat in en deur die Gemeentes beleef word.
  • Oor die algemeen is hierdie Gemeentes nou oop vir Diversiteit en Multi-kulturaliteit in hul bedieninge.
  • Daar is vroeë tekens dat "marginale mense" stadigaan "tuiskom" in die Gemeentes.
  • Daar word ook meer volwasse doopgeleenthede gerapporteer.
  • 24 mense getoets
    • 6 familie
    • 12 binnekringvreemdelinge
    • 6 buitekringvreemdelinge

UBI CARITAS

  • Gee om vir mense in Nood
  • Verstaan hierdie praktyk en proses as 'n belangrike uitdrukking van gestuurdheid.
  • In die gemeentes bestaan groot deernis en sagtheid teenoor noodlydendes.

EMPOWERMENT OF MEMBERS

  • Al die gemeentes maak melding van die bemagtiging van lidmate wat al meer plaasvind.
  • Gemeentes probeer lidmate bemagtig vir die lewe!

ATTITUDES:

  • Daar is reg deur al die gemeentes 'n nuwe besef van die belangrikheid van Spirituele Onderskeiding .
  • Die "Seisoen van Luister" help geweldig in herdie aspek.
  • Listen to:
    • Inside and outside Strangers
    • Heartcries of people in need.

ATTITUDES DISCERNMENT

  • Gemeentes rapporteer dat hulle hul identiteit al hoe meer ontdek:
    • Nie deur projekte nie
    • Maar deur die onderskeiding van hul roeping / missie van God.
  • Belangrik is dat die lidmate hul eie roeping binne die roeping van die Gemeente ontdek.
  • Gemeentes kan dan die lidmate help om hul roeping te vervul deur:
    • Opleiding
    • Mobilisering
    • en Ondersteuning.

THEY HAVE LEARNED TO WAIT ON GOD

  • Meeste Gemeentes rapporteer dat hulle in die SAVGG proses geleer het om na God te luister en te wag vir Sy leiding alvorens hulle tot aksie oorgaan.

CORPORATE SPIRITUAL DISCRNMENT

  • Happens mostly due to Dwelling in the Word and Dwelling in the World.
  • Attitude Discernment
    • Corporate Prayers are important.
    • Discernment leads to discovery of God's Mission and Plan for the Congregation.
  • Inclusiveness:
    • There is an all round growth in the acceptance of our Corporate inclusiveness.
  • Coping and receiving diversity as a gift
  • Very positive of change
    • See change, growth and renewal interacts and creates a positive attitude.
    • We are more open to new ideas.
  • We believe we are survivors in Africa
    • Therefor we understand the importance and practicalities of Transformation.
  • Corporate Innovations
    • We tend to think more out of the box
    • We are willing to take risks - eg allow non-members to use our buildings and facilities; we even allow non-members to be buried from out of our churches.

INNOVATIONS IN WORSHIP ARE REPORTED

  • New and extra Diverse Services for diverse attendees
  • Diversity in types
  • Worship as energizer in Congregational Life.
  • Informal Worship Services - especially informal languages.
  • Youth and Children Ministries
  • Green Shoots - Church Plants
    • More and More Churches think about it
    • Especially the bigger Congregations.

Gestuurdheid en Persoonlike Transformasie - Dr. Theo Marais

Sal later bygevoeg word.

HOW TO PREVENT / COPE WITH PMC CONGREGATIONS THAT "BURN OUT" OR "FLATLINE"AFTER BEING 3 OR MORE YEARS IN THE PROCESS. Prof Pat Keifert.

Aantekeninge Willem Strauss.

Why does it happen:

  • Try to do too much.
  • Very hard not to fall into that

To become missional is a huge undertaking

Why aren’t the partnership thing working?

  • You can learn more from one another than from us
  • You don’t learn from one another
  • If you did learn you get “show and tell” and nothing helpful

Friday nights are for visiting with partners.

  • You are the Spirit's best teachers

Another congregational discovery

  • You need to do another discovery in the congregation

How to keep from becoming discouraged

  • Use the 8 patterns in discovery
  • Keep your energy focused
    • Energy is the ability of moving a person or group of persons to a desired end.
  • Discover where are your sources of energy for your congregation
    • The Holy Spirit
    • Strengthen your relationships With God. This is the main thing

How are we doing this

  • Within your own community
  • when your not forming community you’re wasting energy
  • With strangers
    • Listen them into free speech expecting God to speak through them
  • Your chasing after every good thing and that is sin.
    • Sin is disorderly love
    • The question is what does God want you to do
  • That is why spiritual discernment is so important
    • Within your physical environment
    • Realize how traffic functions
    • If you don’t figure this out it will exhaust you
  • Pay attention to the realities of people
  • Here you should spend your energies and keep from being exhausted
AddThis Social Bookmark Button
Attachments:
FileBeskrywingFile sizeLaas gewysig
Download this file (PMC cluster events by phase 08 July 21.ppt)PMC cluster events by phase 08 July 21.ppt 361 Kb11/13/09 19:54
Download this file (SAPMC Nov 2009 Nelus Niemandt finaal.ppt)SAPMC Nov 2009 Nelus Niemandt finaal.ppt 878 Kb11/13/09 20:10

This content has been locked. You can no longer post any comment.

Alle kommentaar