Vennootskap aanbieders opgelei in Oos-Kaap
Daar is die afgelope week 7 nuwe aanbieders vir die Vennootskap vir Gestuurde Gemeentes opgelei in Port Elizabeth. Danie Mouton is die streeksleier van die Vennootskap in die Oos-Kaap.
Die groep is vlnr Barnard Steyn, Felix Meylnad, Willie de Koker, Danie Mouton, Riaan Steyn, Frederick Marais, Armand Crous en Jannie Richter. Eugene Malan was afwesig toe die foto geneem is,
| < Vorige | Volgende > |
|---|

Die Vennootskap van Gestuurde Gemeentes is in 2009 vyf jaar besig in Suider Afrika. Ons beplan 'n groot navorsingsprojek waarin ons saam met verskeie vennote gaan ondersoek doen oor die patrone van gestuurdheid in gemeentes in Suider Afrika. 9-11 November hou ons 'n konferensie die resultate van die navorsing te bespreek deur saam terug te kyk oor die afgelope 5 jaar, maar ook vorentoe te kyk oor die pad vorentoe. 


