Vennootskap Kennisgewings

9-11 November 2009: 5 Jaar van Gestuurdheid

Helderberg Somerset-Wes/t

 

Vennote wat die konferensie help moontlik maak aanbied:

SAVGG, Helderberg gemeente, Die M Th program in Missionale Transformasie van Fakulteit Teologie Universiteit van Stellenbosch, CLF en die Nasionale Navorsingstigting befondsde navorsingsprojek oor rituele en sosiale kapitaal.

Lees meer...

Vennootskap Nuus

Vennootskap aanbieders opgelei in Oos-Kaap

Daar is die afgelope week 7 nuwe aanbieders vir die Vennootskap vir Gestuurde Gemeentes opgelei in Port Elizabeth. Danie Mouton is die streeksleier van die Vennootskap in die Oos-Kaap. 

Die groep is vlnr Barnard Steyn, Felix Meylnad, Willie de Koker, Danie Mouton, Riaan Steyn, Frederick Marais, Armand Crous en Jannie Richter. Eugene Malan was afwesig toe die foto geneem is,

Druk
PDF

SAVGG Gauteng Werkswinkel met Prof Pat Keifert

Geskryf deur Gideon Kok on . Posted in SAVGG - Nuus

In Gauteng is die SAVGG steeds besig om veld te wen en ons is saam met die res van die land se SAVGG Clusters en Gemeentes baie opgewonde oor die feesgeleentheid wat voorlê van 09-11 November 2009 in die Kaap! Ons is egter net so gelukkig om te deel in die feesvieringe hier in Gauteng. Prof Pat Keifert besoek ons in die paar dae voor die groot fees in die Kaap en ons is dankbaar dat hy op Vrydag 06 November 2009 in 'n Werkswinkel te NG Alberton-Suid by ons sal optree.

Alle Clusters en deelnemende gemeentes word hartlik na hierdie geleentheid uitgenooi. Ons sien regtig baie uit daarna om verteenwoordigers van al die Clusters in Gauteng op een dag byeen te kry en hoop dat soveelmense as moontlik die moeite sal doen om in te skryf vir die byeenkoms. Aangesien ons Clusters het wat van die ontstaan van die SAVGG betrokke is sowel as ander wat hierdie jaar maar begin het, het ons die program so opgestel dat alle Clusters daarby sal baat vind.

Cluster 2 en 3 van Gauteng staan pa vir die byeenkoms en derhalwe sal hulle lede die byeenkoms gratis bywoon. Ander Clusters se lede betaal slegs R20.00 per persoon en dit sluit etes en verversings in. Besoekers is ook baie welkom teen 'n toegangsfooi van R50.00 per persoon (sluit etes en verversings in).

Lees gerusverder en laai die inskrywingsvorm af en registreer vir die byeenkoms!

SAVGG GAUTENG Werkswinkel met
Prof Pat Keifert
06 November 2009

PMC GAUTENG Workshop with
Prof Pat Keifert
06th November 2009.

Hiermee word u vriendelik uitgenooi na 'n Werkswinkel met Prof Pat Keifert - een van die "Vaders" van die SAVGG in Suid-Afrika.You are hereby cordially invited to attend a Workshop with Prof Pat Keifert - one of the founding Fathers of the PMC in South Africa.

Wanneer? Vrydag 06 November 2009
Tyd?08h30 - ongeveer 16:00.
Waar? NG Kerk Alberton-Suid.
Phantomstraat 34, Raceview, Alberton
Wie?Almal is welkom!
Koste?SAVGG lede =R20.00 per persoon.
Besoekers - R50 per persoon (etes ingesluit) Betaling word by registrasie gedoen.
Bespreek: Bespreek u plek vroegtydig om teleurstelling te voorkom! Voltooi die aangehegte registrasievorm en stuur dit na enige van die volgende:

  • Gideon Kok: Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien
  • Willem Strauss: Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien
  • Corneil du Plessis: Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien
  • NG Alberton-Suid Kerkkantoor by: Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien

Bespreking Sluit -
Maandag 02 November 2009.

When? Friday 06th November 2009
Time? 08h30 - 16h00
Where? DRC Alberton-South
34 Phantom Street, Raceview, Alberton
Who? Everybody welcome!
Costs? Members of PMC R20.00;
Visitors - R50 per person (Includes Refreshments and Lunch). To be paid with Registration.
Registration: Register as soon as possible to make sure that your seat is reserved! Complete the attached registration form and send it to any of the following:

  • Gideon Kok: Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien
  • Willem Strauss: Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien
  • Corneil du Plessis: Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien
  • DRC Alberton-South Church Office at: Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien

Registration close on
Monday 02nd November 2009.

PROGRAM

08:00 - 08:30Registration, Coffee/Tea and "beskuit"
08:30 - 10:00Prof. Pat Keifert

Dwelling in the Word - Focus on:

  • How to read the Bible from a Missional Perspective and
  • How does God give Spiritual breakthroughs to congregations?
10:00 - 10:30Tea and Refreshments
10:30 - 11:30Prof. Pat KeifertPMC Leaders and Spiritual Disciplines.
11:30-12:30Prof. Nelus NiemandtDie bydrae van die SAVGG tot ’n Missionêre gesteldheid in Suid-Afrikaanse Gemeentes.
12:30-13:00Prof. Pat KeifertQuestions and Answers
13:00-13:45LUNCH
13:45-14:30Dr. Theo MaraisGestuurdheid en Persoonlike Transformasie.
14:30-15:30Prof. Pat KeifertHow to prevent / cope with PMC congregations that "burn out" or "flatline" after being 4 or 5 years in the Missional Process.
15:30-16:00Dr. Gideon KokConclusion

Ons vertrou dat u hierdie
Werkswinkel in groot getalle
sal bywoon!

We trust that many of you
will be able
to attend this Workshop!

 

AddThis Social Bookmark Button
Attachments:
FileBeskrywingFile sizeLaas gewysig
Download this file (Registrasie Registration SAVGG  werkswinkel.pdf)Registrasie Registration SAVGG werkswinkel.pdfRegistrasievorm vir SAVGG Gauteng Werkswinkel13 Kb10/19/09 13:42

This content has been locked. You can no longer post any comment.

Alle kommentaar