Communitas.co.zaLeiers
Helderberg Somerset-Wes/t
Vennote wat die konferensie help moontlik maak aanbied:
SAVGG, Helderberg gemeente, Die M Th program in Missionale Transformasie van Fakulteit Teologie Universiteit van Stellenbosch, CLF en die Nasionale Navorsingstigting befondsde navorsingsprojek oor rituele en sosiale kapitaal.
Lees meer...Tydens die Helderbergkonferensie van 09-11 November 2009 is daar geleentheid gebied vir Gemeentes om oor die Geestelike Deurbrake wat hul as gemeente ervaar het, te getuig. Hieronder volg 'n aantal van daardie stories van Gemeentes oor hoe hul geestelike deurbrake gemaak en ervaar het.. Dit sal in drie volumes gepubliseer word. Hierdie is volume 1. Lees meer...