Verantwoordelike Vernuwing 2009

AANBIEDINGE

Gesels saam oor:

Dinsdag 25 Augustus

BATE  BOUERS

  • Chris Jones - Betrokke by die Universiteit van Stellenbosch se Kantoor vir Moraliteit en Morele Leierskap asook betrokke by Beyers Naudé Sentrum vir Publieke Teologie
  • Jeanette de Klerk-Luttig - Voormalige senior lektor Opvoedkunde Universiteit van Stellenbosch en Navorsingsgenoot Communitas/Buvton
  • Sias Mostert - Storie van hoop

EKONOMIE

  • Stan du Plessis - Professor Ekonomie Universiteit van Stellenbosch
  • Etienne van der Walt - Storie van hoop

Woensdag, 26 Augustus

ONDERWYS

  • Jonathan Jansen - Rektor Universiteit van Vrystaat
  • Pat Williams - Storie van hoop

GEWELD

  • Johan Burger - Senior navorser: Misdaad, Geregtigheid en Politieke Programme, Instituut vir Sekerheidstudies
  • Schalk en René Burger - Storie van hoop

SAMEVATTING

  • Nico Koopman - Dosent in Sistematiese Teologie en Direkteur van die Beyers Naudé Sentrum vir Publieke Teologie
  • Coenie Burger - PSD vir VBO (Voortgesette Bedieningsontwikkeling en Navorsing) en Direkteur Buvton

WERKSWINKELS

Veranderende tye vra nuwe gereedheid, kreatiwiteit en vaardighede. In die verlede is die werkswinkels by Verantwoordelike Vernuwing baie goed ondersteun en die evaluering was deurgaans baie positief.

Ons is baie opgewonde oor die 22 werkswinkels waaruit u vanjaar kan kies. Met die keuring van werkswinkels het ons die volgende kriteria gebruik:

  • Die beste praktyk is ʼn goeie teorie
  • Dit moet op bedieningsvaardighede fokus
  • Dit moet help met die ontginning van bates in gemeenskappe
  • Dit moet aansluit by die tema van: Herwin Hoop

Onthou om saam te gesels oor:

Batebouers
AddThis Social Bookmark Button
Titel Filter
Vertoon #
#Artikel TitelOuteurTrefslae
1Amazing BrainzEttiene van der Walt2335
21. Hoe gemeentes waarde- gedrewe bestuur kan implementeer om verhoudings voorop te stel en individuele potensiaal te ontsluit (1½ uur)Webmeester Communitas1832
321. 40 Dae met Openbaring. “Kyk Ek maak alles nuut” (1½ uur)Webmeester Communitas2297
416. Die Lewenstransformerende Reeks: ʼn Reis in geloofsvorming (1½ uur)Webmeester Communitas1906
519. Werks- en inkomsteverlies; ʼn relevante bedieningsuitdaging (1½ uur)Webmeester Communitas1943
622. Effektiewe vennootskappe tussen Munisipaliteite en gemeenskappe: Hoe om vinnig saam vorentoe te beweeg? (1½ uur)Webmeester Communitas2174
7Elkeen kan 'n batabouer weesChris Jones1702
8Rituele Landskap Bron van Kommer of bron van HoopCas wepener1801
9Misdaad en Geweld in Suid AfrikaJohan Burger7281
10Liturgie vir die Herwinning van HoopFrederick Marais2329
11Kop- en hartskuiwe om 'n Batebouer te weesJeanette de Klerk-Luttich2185
12Batebouers fokus nie op probleme nie, maar het 'n waarderende ingesteldheidFrederick Marais3475
13Verantwoordelike Vernuwing in die EkonomieStan du Plessis2131
14Verantwoordelike Vernuwing 09 - Frederick Marais in gesprek met RSGWebmeester Communitas8096
1520. 40 Dae met Jesus: Die fasilitering van ʼn proses om ʼn gemeente te help om saam te leef (1½ uur)Webmeester Communitas2003
1618. Die rituele landskap: Bron van kommer of bron van hoop? (1½ uur)Webmeester Communitas1614
1717. Sosiale Kapitaal en Ontwikkeling (1½ uur)Webmeester Communitas2050
1815. Hoe gemeentes betrokke kan raak by gevangenisbediening en herstellende geregtigheid (1½ uur)Webmeester Communitas2072
1914. Authority over the city (1½ uur)Webmeester Communitas1502
2013. Vroue-leiers in plattelandse gemeentes: Hoe berei ons gemeentes voor en breek ons weerstand af? (1½ uur)Webmeester Communitas1895
2112. Groei oor grense (1½ uur)Webmeester Communitas1653
2211. Herwin hoop in families (1½ uur)Webmeester Communitas1773
2310. Kerkwees anderkant sekularisasie: Lesse geleer by lewenskragtige gemeentes in Europa (1½ uur)Webmeester Communitas1684
249. Uitbranding: HERWIN HOOP in jou persoonlike lewe met ʼn nuwe lewensdoel en spirituele heelheid (1½ uur) Webmeester Communitas2342
258. Hoe besighede/ gemeenskappe vennootskappe met skole kan sluit (1½ uur) Webmeester Communitas2084
267. Geweld teen vroue: Ons moet ʼn nuwe taal leer praat (1½ uur)Webmeester Communitas1947
276. *Musiek wat mense van ons tyd help” connect” met God, mekaar en die lewe (3 ure)Webmeester Communitas2143
285. Uitdagings vir Leierskap in 2009 (1½ uur)Webmeester Communitas1522
294. *Hoe kan gemeentes en gemeenskappe help om skole beter te laat werk? (3 ure)Webmeester Communitas1753
303. *Krisisbestuur en konflik-hantering in gemeentes (3 ure)Webmeester Communitas2919
312. *Emosionele Intelligensie: Gelukkiger Jy! (3 ure)Webmeester Communitas1832
32Verantwoordelike Vernuwing 2009 programSharon Naude2406
33Verantwoordelike Vernuwing 2009 programSharon Naude1738
34Verantwoordelike Vernuwing 2009Frederick Marais10255

Alle kommentaar