Cedarberg 2010 Program en Inskrywingsvorm
Die volledige program vir Cedarberg 2010 Gemeentes met Hoop en Inskrywingsvorm kan hier afgelaai word:
Cedarberg 2010 program word dokument
Cedarberg 2010 Inskrywingsvorm
Die volledige program vir Cedarberg 2010 Gemeentes met Hoop en Inskrywingsvorm kan hier afgelaai word:
Cedarberg 2010 program word dokument
Cedarberg 2010 Inskrywingsvorm

Die derde Cedarberg Konferensie word deur VG en NG gemeentes van Citrusdal in samewerking met Communitas aangebied op 26 & 27 Augustus 2010 . Die konferensie fokus veral op die bediening in die platteland. Ons fokus ook op ALLE gemeenteleiers en gemeentelede – BESLIS NIE NET PREDIKANTE NIE!! Vir navrae of voorlopige besprekings kontak asseblief vir:
Danielle van Zyl – 0229212300 of 0832617650 of Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien Johan Witbooi – 0229212602 of 083 629 5067 of Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien Nella-Marie Venter – 0229212085.
Die volledige program in Pdf-formaat met inskrywings kan hier afgelaai word. Program in Word-formaat kan hier afgelaai word
Insskrywingsvorm kan hier afgelaai word
Inskrywingsgeld beloop R130.00 per persoon per dag.
Verblyf: Verblyf word gratis verskaf aan konferensiegangers by gemeentelede. Indien persone eie verblyf wil reël, is hulle welkom om die toerismekantoor op Citrusdal te kontak by 0229213210. En dan natuurlik is ons in die platteland en gaan daar baie tyd wees vir kuier en by mekaar leer en gaan ons die Donderdagaand lekker saamkuier om die braaivleisvuur!!