Kursusse
-
M Th in Missionale Transformasie
(2 Artikels)
-
Algemene kursusse
(2 Artikels)
VBO gaan oor die verdieping van ons kennis en insig in die waarheid van die evangelie, ons ingesteldheid teenoor ons roeping en ons werk en oor die slyping van ons bedieningsvaardighede. Maar dit gaan veral oor konstante leerbaarheid en oor die moed om in nuwe situasies in te gaan met die vertroue dat die Here ons kan leer en `n weg kan wys wat ons nie vooraf helder gesien het nie.

VBO kernwaardes
- Die voortgesette verdieping van ons kennis, insig en geloof in die evangelie
- Die bevordering van geestelike groei, roepingsverdieping en persoonsontwikkeling
- Slyping van bedieningsvaardighede vir missionêre gemeentes in diens van die koninkryk vandag
- Om getrou aan ons gereformeerde tradisie te bly
Lees in dié ingeslote dokument (pdf - 461 KB):
- Presies wat het die Sinode besluit?...
- Hoe werk die punte?...
- Twaalf goue reëls van Volwasseleer...
- Ons voorstel vir VBO...
- Voorlopige kursusaanbod...
- Die voortgesette verdieping van ons kennis, insig en geloof in die evangelie
-
2008 Kursusse
(1 Artikel)
-
2009 Kursusse
(19 Artikels)
-
2010 Kursusse
(28 Artikels)
-
Geestelike leierskap
(4 Artikels)
Hierdie kursus is aangebied in Maart 2008.
Indien jy kommentaar wil lewer, klik op die kursus en scroll dan na onder.
-
2011 Kursusse
(21 Artikels)
-
2012 Kursusse
(20 Artikels)
-
2013 kursusse
(1 Artikel)

