Jeugwerkers
Die hoofkantoor van die NG Kerk se Jeugwerkers is hier by ons in Bellville. Hier kan jy alles kry van hoe jy ’n jeugwerkerspos vestig tot advertensies, onderhoudsvrae, salariskale, pligtestate en indiensnemings formuliere. Die dokument wat die meeste aangevra word, nl. die pligtestaat en salarsisskaal, word aangeheg. Laai Bylae A Pligtestaat hier af. Dit is deel van die Kerklike Jeugwerkers inligting.

