Vennootskap van Gestuurde Gemeentes

Suidelike Afrika


Nuusflitse

2010 SOKKER W ÊRELDBEKER                  Tug logo

As jou gemeente nog nie weet wat om tot die oploop van die Sokker Wêreldbeker te doen nie, is hier 'n lekker, eenvoudige oplossing:  'n 5 minuut wêreldbeker moment wat jy in elke erediens en byeenkoms van jou gemeente kan wys.  Hierdie inisiatief skop af op Sondag 14 Maart.  Hoe werk dit! Laai weekliks jou moment af by nous.org.za


5  March 2010

Dear TUG Friends and Partners, The excitement is building! Every day more churches are getting involved with TUG and preparing themselves for outreaches during the Cup!

Lees meer...

, Senior pastor of Northland.

Joel provided the closing benediction to the Democratic National Convention in 2008

 and was appointed on the President's Advisory Council on Faith Based- and Neighborhood Partnerships.
 Datum: 19 Maart 2010
Plek:    87 13de Laan, Boston, Bellville
            Vredelust Gemeente
Tyd:      08:30
 
RSVP: Sonja Basson sonja@churchadventure.co.za / 021 950 4443

Lees meer...

Dagkonferensie: “Missionary by its very nature”

Doornpoort Pretoria

24 Maart 2010

Kontakpersoon: Marisu Nel marius-nel@lantic.net 0839731428

R100 (tee en middagete ingesluit

Program           

Lees meer...

2010 GKS Gholfdag

Ons nooi u graag uit om ons GKS Gholfdag 2010 op Vrydag, 7 Mei 2010 op die Boschenmeer-baan te Paarl gholfklub  te ondersteun.  Die doel van die GKS gholfdag is tweërlei.

  1. Om `n geleentheid te skep waar mede-ondersteuners van die GKS hulself op gepaste wyse kan geniet deur saam op die gholfbaan te ontspan.
  2. Om fondse in te samel vir ontwikkeling in minderbevoorregte gemeentes. Lees meer...

DVD - Lewe die Gestuurde Roeping

DVD's kan bestel word van die Lewe die Gestuurde Roeping konferensie Hierdie is 'n uitstekende hulpmiddel vir gemeentes wat met leiers gesprekke wil voer oor wat dit beteken om Gestuur te wees in Suider Afrika. Die volle pakket van 3 DVD's kos R150,00 posgeld ingesluit. Bestellings kan geplaas word by Sharon snaude@sun.ac.za of 021-8083381

Die lesings op die DVD sluit oa die volgende in:

Lees meer...

Norwegian pastors to Stellenbosch, April 2010

MF Norwegian School of Theology organiseer  in samewerking van Communitas 'n uitruil program van 25 Noorweegse predikante na Suid-Afrika in April 2010. Predikante in die Wes- en Suid-Kaap omgewing wat graag wil deel neem deur 'n Noorweegse predikant te ontvang en saam 'n kursus by te woon kan gerus vir Divine kontak by 021-8083265 of dr@sun.ac.za Die voorlopige program kan hier afgelaai word.

PRE-TEEN LESSE VIR 9-12 jarige

6 pre-tiener lesse, een bou op die ander. As tyd min is, kan 6 lesse opgedeel word in 12.

Die reeks "raising up spiritual champions" uitgewerk as dissipelskap vir

9-12 jarige - beginsel van 'n sportspan wat afgerig word vir die kampioenskap. 'n Skattejag ingesluit

Kry by Jeugkantoor, NGK in SA,  021/957 7199 jeug@kaapkerk.co.za

(R50 posgeld uitgesluit)

Vennootskap Nuus

Beliggaming van die Gestuurde visie in Suider Afrika

Embodiment of the Missional Vision in Southern Africa
Beliggaming van die Gestuurde visie in Suider Afrika

 

9-13 November 2009
Communitas
Stellenbosch

Sien volledige PROGRAM en INSKRYWINGSVORM aangeheg

Konferensie aankondiging:

Lees meer...

SAVGG

AddThis Social Bookmark Button

Uit die Hoëveldstreek kom die goeie nuus van 'n ter stigte nuwe Vennootskapscluster!

Die "voorstigtingsvergadering" vir hierdie derde Cluster in die streek vind DV plaas op Saterdag 18 April 2009 van 09h00 tot 12h30 te NG Brackendal.

Die volgende Gemeentes het aangedui dat hulle belangstel om hierdie vergadering by te woon:
  • NG Brackendal,
  • NG Deo Gloria,
  • NG Edleen,
  • NG Kempton-Hoogland,
  • NG Kinnros,
  • Ned Herv Kerk Brackenhurst,
  • VGKSA Ennerdale,
  • VGKSA Emmanuel.

Daar word met opgewonde verwagting uitgesien na die ontwikkeling van hierdie derde Cluster in die Hoëveldstreek. Indien hierdie groep almal sou besluit om wel by die Vennootskapsreis in te skakel, sal daar 24 gemeentes in die Hoëveldstreek by die Vennootskap betrokke wees.

Onder diegene wat betrokke gaan wees, is onder andere ook ds Theo Janse van Rensburg wat tans ingeskryf is by US vir die Meestergraad wat fokus op Missionêre Gemeentes.

Die konsultante wat betrokke gaan wees by hierdie Cluster is Theo Marais, Gideon Kok, Willem Strauss, Corneill du Plessis en Johan Bester.

Vir verdere inligting kan u gerus skakel met Gideon Kok by kokgj@vodamail.co.za.

Add a comment
AddThis Social Bookmark Button

Daar word vanjaar in verskeie streke nuwe clusters vir die Vennootskap beplan. Gemeentes wat belangstel kan die onderstaande persone kontak. Kontak gerus die Cluster leiers vir meer besonderhede of vir Frederick Marais by jfm@sun.ac.za of by 021-8083265

  1. Boland cluster: Bekendstellingsgeleentheid by Worcester-Noord NG gemeente 17 Kontak vir Johan Niewenhuizen by 0823771110 of go-mad@ananzi.co.za
  2. Vrystaat 2de cluster: Kontak vir  Carel van der Merwe by 0828217600 of clvdm1@gmail.com
  3. Johannesburg 3de cluster: Kontak vir Gideon Kok  082 894 7278  kokgj@vodamail.co.za, Willem Strauss by struis@acenet.co.za of Corneil du Plessis by corneil@telkomsa.net oor die detail van ‘n bekendstellingsgeleentheid in April. U kan ook hier meer daaroor lees.
  4. Die Moot Pretoria: Kontak vir Jan Botha by jan@pastoralepraktyk.co.za
  5. Pretoria-Oos cluster: Gustav Claasen gustavcl@mweb.co.za van Monumentpark.  Hierdie cluster beoog om in Junie 2009 af te skop.
  6. Ellisras/Potgietersrus cluster: Kontak vir Hannes Peens hpeens@lantic.net die cluster leier  Aanbieder is Chris Harris van Potgietersrus.
  7. Oos-London cluster: Danie Mouton is besig om met gemeentes in die omweging van Oos London gesprek te voer oor ‘n moontlike cluster daar. Kontak hom by 0829234178 of dwmouton@telkomsa.net.
  8. Kwazulu-Natal:Danie Mouton sal tydens Pinkster 'n bekendstellingsgeleentheid in die streek hou.  Kontak hom by 0829234178 of by dwmouton@telkomsa.net.
Add a comment
AddThis Social Bookmark Button
Introduction

This Report is written following the 3rd MIWC planning meetings held in Lusaka, Zambia over six days at the Justo Mwale Theological College in the Chamba Valley, Lusaka.   These were God-given days for all of us in the Project. It was a turning point that refocused our vision and expanded the commitment of the people who came from twelve nations representing NA, the UK, Africa, Korea, Australia and New Zealand.

We met on the campus of the Justo Mwali Seminary situated along a dusty, dirt road beside a growing community of homes most of us would consider substandard.  We lived in small dormitories, each with desk and requisite candle for when the power went off.  The dorms formed two sides of a courtyard in which we ate in the winter sun.  On the third side stood the kitchen and showers, and on the other the Booth Center where we met.  

Our time was spent divided between meetings and off site visits.  We gathered from Australia, Kenya, Korea, Malawi, New Zealand, Nigeria, North America, South Africa, United Kingdom, Zimbabwe, and Zambia.  The consultation was something none of us anticipated.  God showed us things we would never have understood staying in our contexts and cultures.  In creating opportunities to cross boundaries, allowing those of us from the West to be the minority needing to listen attentively, we heard God in unexpected ways about the challenge of mission in the globalizing, multi-narrative worlds of late modernity.   To make sense of why we came to Africa we must go back to the beginning of the project.

 
Add a comment

Lees meer...

AddThis Social Bookmark Button
Co-Chairs Report #1 October 3, 2008
Japhet Ndhlovu, Neil Crosbie, Alan Roxburgh

Dear Friends:

Warm greetings to each of you in the diverse contexts of ministry around the world where we live and minister in the name of Christ.

It is hard to believe our meetings took place more than a month ago.  After the Lusaka meetings each of us returned to busy lives.  We determined that Neil, Japhet and Alan would co-chair the next stages of our work and shape the agenda around the steps forward we had agreed on together.  Both Neil and Japhet had to travel extensively outside their own countries in August so it was only at the beginning of last week that the three of us were able to arrange a Skype call with one another.  We appreciate your patience.

One of our first tasks was to personally review the Lusaka meetings.  Our common experience was that Lusaka had gone very well.  We achieved the community and communication we were seeking across a diverse, multi-national and multi-cultural set of relationships.  The three of us felt we were able to integrate “Western” and African voices thanks to the wonderful preparation and guidance of key people like Frederick and Jurgens.  We believe that Lusaka was a special event of potential Kingdom significance.  We recognize the responsibility and gift we have been given to guide this process forward and recognize the level of challenge this project will require of us all in terms of communication and the actual implementation of the decisions we made.  Thank you, each one, for contributing to making Lusaka something we might have dreamed of happening but probably didn’t imagine possible. The Lord was with us.

Add a comment

Lees meer...

AddThis Social Bookmark Button

Gestuurde gemeentes is...

Gemeentes  wat hulle bediening wil  fokus op dit wat God besig is om in die wêreld te doen

Bootjie1

Daarom is hulle bewus...
  • van hulle konteks.  Hulle weet dat Christendom- die tyd van 'n kerk met mag-aan die verdwyn is.  Hulle nie verwag dat almal rondom hulle Christene is nie.  Hulle kan die vraag Waar is ons? beantwoord.
  • dat die Bybel en gebed hulle as individue en gemeente vorm soos wat hulle deelneem aan God se sending. Hulle laat God se Gees deur hulle werk en hulle bemagtig om risiko’s te neem ter wille van die Evangelie. Hulle is besig om die vraag Wie s’n is ons? te beantwoord.
  • van hoe God rondom hulle en in die wyer wêreld besig is. Hulle leer meer van God se sending van die verlossing, herstel en versoening van die wêreld deur Jesus Christus. Hulle kan antwoorde gee op die vraag, Wat is God besig om te doen?
  • dat God deur sy Woord en Gees met die gemeente praat. Daarom weet hulle hoe om te onderskei en te luister na God se spesifieke roeping vir hulle. Hulle ken hulle gestuurde roeping en is bereid om daarop met dade te reageer. Hulle is besig om oor grense heen uit te reik ter wille van die Evangelie. Hulle kan die vraag, Hoe is God besig om ons te stuur beantwoord?
  • van hulle roeping om  ‘n teken en ‘n voorsmaak van die toekoms wat God vir die hele wêreld is wees. Hulle lewer getuienis van Jesus Christus in hulle uitreiksoos wat hulle ander uitnooi om burgers van God se koninkryk te word. Wanneer hulle saam as gemeente  is, is hulle ook ‘n getuienis van die Evangelie. Hulle is besig om die vraag, Hoe is ons as kerk nou besig om te lewe volgens die patron van God se toekoms? te beantwoord.
Add a comment

Submenu

Boeke

Series: The Gospel and Our Culture Series
Darrell L. Guder (editor)

288 pages; 1998

What would a theology of the Church look like that took seriously the fact that North America is now itself a mission field? This question lies at the foundation of this volume written by an ecumenical team of six noted missiologists—Lois Barrett, Inagrace T. Dietterich, Darrell L. Guder, George R. Hunsberger, Alan J. Roxburgh, and Craig Van Gelder.

CB Online

None