Druk
PDF

2010 GKS Gholfdag

Geskryf deur Jackie Swart on . Posted in Nuus - Nuusberig

2010 GKS Gholfdag

Ons nooi u graag uit om ons GKS Gholfdag 2010 op Vrydag, 7 Mei 2010 op die Boschenmeer-baan te Paarl gholfklub  te ondersteun.  Die doel van die GKS gholfdag is tweërlei.

  1. Om `n geleentheid te skep waar mede-ondersteuners van die GKS hulself op gepaste wyse kan geniet deur saam op die gholfbaan te ontspan.
  2. Om fondse in te samel vir ontwikkeling in minderbevoorregte gemeentes.

 

2010 Gholfdag

AddThis Social Bookmark Button

This content has been locked. You can no longer post any comment.

Alle kommentaar