Druk
PDF

DVD Living the Missional Calling

Geskryf deur Frederick Marais on . Posted in Nuus - Nuusberig

DVD - Lewe die Gestuurde Roeping

DVD's kan bestel word van die Lewe die Gestuurde Roeping konferensie Hierdie is 'n uitstekende hulpmiddel vir gemeentes wat met leiers gesprekke wil voer oor wat dit beteken om Gestuur te wees in Suider Afrika. Die volle pakket van 3 DVD's kos R150,00 posgeld ingesluit. Bestellings kan geplaas word by Sharon Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien of 021-8083381

Die lesings op die DVD sluit oa die volgende in:

 

  • Frederick Marais The emergance of our Missional Calling
  • Pat Keifert  Receiving Breakthroughs in missional faithfulness
  • Marius Nel  Read the Bible as a people called and send
  • Danie Mouton To plunge or not to plunge- when a congregation cross their boundaries
  • Pat Keifert  How is god transforming our congregations?
  • Theo Marais ans Eben Moories The Missional Calling took me on a yourney of personal tranformation
AddThis Social Bookmark Button

This content has been locked. You can no longer post any comment.

Alle kommentaar