NUWE BLOGS

GEBED LEWENSWAARDES PADLANGS PREEKSTUDIES TUSSEN-IN OUERSKAP LEIERSKAP
AddThis Social Bookmark Button

Ons het by Cedarberg 2009 verskeie gesprekke gehad oor plattelandse gemeentes en die unieke gawes van hierdie gemeentes wat gevier moet word. Te dikwels word daar net negatief oor plattelandse gemeentes gepraat. Dit skep 'n onnodige negatiewe selfbeeld en perspesie van hierdie gemeentes. In baie opsigte moes hulle die meeste aanpas in die transformasie wat ons land die afgelope 15 jaar deurgaan.  Hulle moes aanpas by baie uitdagende demografiese veranderinge. Van die armste en mees kwesbare mense in ons land leef in die platteland en word deur hierdie gemeentes bedien. Terselfdertyd moes sommige van hierdie gemeentes leer om sonder 'n voltydse leraar gemeente te wees, en het hulle dit reggekry.  Ons kan almal baie by hulle leer.

Dalk het jy grootgeword in 'n plattelandse gemeente en jou eerste geloofstree daar gegee. Dalk is jy 'n leier in 'n gemeente in die platteland of het jy as dominee in die platteland gedien.  Dalk het jy net 'n verhaal oor wat gemeentes in die platteland doen wat jy met ons wil deel?

Stuur asb jou bydrae van 'n paragraaf of twee aan Frederick Marais by jfm@sun.ac.za om plaas dit graag op die webblad

Kopiereg © 2010 Communitas. Alle Regte Voorbehou.
Volg ons op Facebook en Twitter.

Frederick
Written on Sondag, 14 Junie 2009 21:17 by Frederick

Viewed 294 times so far.
Like this? Tweet it to your followers!

Latest articles from Frederick

Latest 'tweets' from Communitas

  • nooi alles leraars om te registreer by die Seisoen van Luister om deel te neem aan die gesprek oor Pinkster 2010: http://bit.ly/bPCiT6 Link Woensdag, 24 Februarie 2010 16:54
  • het Positiewe Ouerskap blog oorgedoen. Gaan lees gerus: Die geheim van ouerskap http://bit.ly/9vKupi en neem deel aan die gesprek Link Maandag, 15 Februarie 2010 01:35
  • En toe kom die jong mense...: http://bit.ly/9JlGjr via @addthis het ek vanoggend beleef en my daaraan verwonder Link Sondag, 31 Januarie 2010 21:54
  • Link Vrydag, 12 Maart 2010 06:05
  • Link Vrydag, 12 Maart 2010 06:05
blog comments powered by Disqus

Verwante artikels

#
Title
Section
Category
Author
1
Hoop ontspring op die platteland Konferensies Cedarberg 2008
2
Bloeisels in fokus en grafte uit fokus Multi-media Foto's
3
Draers van Hoop in die strate van Utrecht Nederland Gemeenteprosesse Advent Frederick
4
Hoop groepliturgie Gemeenteprosesse Hulpmiddels Frederick
5
My oë gaan oop vir die Hoop om my Gemeenteprosesse Advent Frederick

Kommentaar en gesprek