Vennootskap Kennisgewings

9-11 November 2009: 5 Jaar van Gestuurdheid

Helderberg Somerset-Wes/t

 

Vennote wat die konferensie help moontlik maak aanbied:

SAVGG, Helderberg gemeente, Die M Th program in Missionale Transformasie van Fakulteit Teologie Universiteit van Stellenbosch, CLF en die Nasionale Navorsingstigting befondsde navorsingsprojek oor rituele en sosiale kapitaal.

Lees meer...

Vennootskap Nuus

SAVGG / SAPMC NUUSBRIEF 03

1. SAVGG-BESOEK RING VAN FAURESMITH: 12 MEI 2009

Carel van der Merwe SAVGG-verteenwoordiger vir die Vrystaat, berig:

"Ek het op 12 Mei die Ring van Fauresmith besoek. Die volgende gemeentes was daar teenwoordig: Fauresmith, Luckhoff, Philippolis, Trompsburg, Jagersfontein, Jacobsdal, Petrusburg, Koffiefontein. Dit was ’n baie sinvolle byeenkoms en al die gemeentes toon belangstelling. Hulle is nou terug na hulle kerkrade om, met die materiaal in hulle hande, se goedkeuring te kry.

Ek hoop dat ons teen die einde van die jaar of volgende jaar, ’n cluster aldaar aan die gang sal kry. Hopetown, wat ook belangstel is relatief naby hieraan en sou ook kon inskakel, indien hulle sou wou.

Lees meer...

Alle kommentaar