- Genesis (29)
- Eksodus (16)
- Numeri (4)
- Deuteronomium (4)
- Josua (3)
- Rigters (5)
- Rut (2)
- 1 Samuel (1)
- 2 Samuel (6)
- 1 Konings (5)
- 2 Konings (2)
- 1 Kronieke (3)
- 2 Kronieke (2)
- Nehemia (1)
- Job (3)
- Psalms (38)
- Spreuke van Salomo (4)
- Hooglied van Salomo (1)
- Jesaja (34)
- Jeremia (8)
- Klaagliedere van Jeremia (1)
- Esegiël (5)
- Daniël (2)
- Hosea (3)
- Joël (1)
- Amos (3)
- Jona (1)
- Miga (2)
- Nahum (1)
- Habakuk (4)
- Sefanja (1)
- Sagaria (6)
- Maleagi (1)
- Matteus (44)
- Markus (24)
- Lukas (41)
- Johannes (45)
- Die Handelinge van die Apostels (26)
- Romeine (19)
- 1 Korintiërs (21)
- 2 Korintiërs (8)
- Galasiërs (4)
- Efesiërs (4)
- Filippense (14)
- Kolossense (2)
- 1 Tessalonisense (11)
- 2 Tessalonisense (2)
- 1 Timoteus (8)
- Titus (1)
- Filemon (1)
- Hebreërs (15)
- Jakobus (6)
- 1 Petrus (12)
- 2 Petrus (5)
- 1 Johannes (8)
- 2 Johannes (1)
- 3 Johannes (1)
- Die Openbaring aan Johannes (11)
- Liturgieë - Advent (2)
- Liturgieë - Epifanie (4)
- Liturgieë - Lydenstyd (5)
- Liturgieë - Paastyd (4)
- Liturgieë - Koninkrykstyd (5)
- Liturgieë - Begrafnisse (4)
- Liturgieë - Nagmaal (4)
- Liturgieë - Barmhartigheid (1)
- Liturgieë - Skepping (1)
- Liturgieë - Dankoffer (4)
- Liturgieë - Doop (5)
Leesrooster PreekriglyneDie Leesrooster bring die Bybel en die Seisoene van die Kerklike Jaar bymekaar. Met behulp van 'n spesifieke simbool word daar by elke week aangedui waar ons in die kerklike kalender is. Hierdie kalender herinner ons dwarsdeur die jaar aan die gebeure rondom Jesus, die uitstorting van die Heilige Gees en die uitbreiding van God se koninkryk. Ons begin daarom nie op 1 Januarie nie, maar vier Sondae voor Kersfees wanneer Advent, die tyd van verwagting, 'n aanvang neem. Die res van die kalender draai dan om drie feeste, naamlik Kersfees, Paasfees en Pinksterfees. Van almal is Paasfees die hoogtepunt, want dan herdenk en vier ons die opstanding van Christus uit die graf. Dit is vir ons só belangrik dat ons aan die begin van elke week op die Sondag die opstanding in die kleine vier. Die preekriglyne van 1999-2008 word hier in teksvolgorde gegee. Gebruik gerus die soekfunksie regs om bv. na tekste wat voorheen in die Epifanie tyd gebruik is, te soek (Tik epifanie in die venster in en jy sal by alle preekriglyne uitkom waar die woord epifanie gebruik is) Laai hier bykomende inligting af:
|



