| Kursusse in armoedebestryding |
|
|
|
| Geskryf deur Administrator |
| Saterdag, 28 Junie 2008 09:57 |
Armoedebestryding(kan op aanvraag in gemeentes en ringe aangebied word)Gemeentes het ‘n Godgegewe geleentheid om ‘n sleutelinstrument te wees in die bestryding van armoede. Buvton sien hierdie taak as ‘n hoë prioriteit vir die kerk en wil gemeentes in hierdie proses begelei. Kontakpersoon: Coenie Burger 021-80836241. Alle sektore van die Suid-Afrikaanse samelewing worstel tans met die uitdaging van wydverspreide armoede.Ons het egter geleer dat armoede ‘n multi-dimensionele werklikheid is sodat nog die staat, die besigheidsektor of die burgerlike gemeenskap (insluitend die kerk), dit op ‘n eenvoudige wyse kan oplos. Buvton het daarom ‘n program begin om veral in die VGK Kaapland, die armoede-uitdaging saam met gemeentes aan te spreek. 2. Beginsels
3. Die onderliggende modelOns benadering tot armoedebestryding werk met ‘n gemeenskapsbou-model eerder as ‘n maatskaplike diensleweringsmodel. Die verskille kan as volg aangedui word volgens die Coady Instituut se benadering:
4. Die uitkomste wat ons wil bereikGesien in die lig van die kompleksiteit van die armoede-vraagstuk en gedagtig aan ons vertrekpunte, strewe ons na uitkomste wat kennis, vaardighede, verhoudinge en organisasies bou:
5. Fasiliteringsprogram met gemeentes
6. VennoteBuvton werk nou saam met Badisa, die KGA, SKG en die Vennootskap vir Gestuurde Gemeentes. Badisa is veral die vennoot wat prosesse wat alreeds geïnisieer is, verder begelei. Teikengroep: Gemeentes en gemeenteleiers
|
| Laas Opdateer ( Dinsdag, 30 September 2008 15:48 ) |












Dienste 



