In aansluiting by Calvyn word dié gebedsriglyne gebaseer op sy sogenaamde vier reëls vir gebed. Die temas is as volg:
Ons roeping om te bid (aanbidding en voorbidding)
Ons roeping is ook om betrokke te raak in die wêreld - olv die Gees is ons God se transformasie agente
Ons roeping om te bid en te werk vir eenheid en versoening
Ons roeping om te bid en werk vir die heling van ons wêreld
A CALL FOR THE CHURCH TO PRAY AND WORK FOR PEACE
Ons is geroep om die Here te verheerlik – in alles!
Die nuutste NOUS DVD's is beskikbaar.
HEKEL - nooi jou uit om ’n nuwe begin te maak, te besef aan die einde van elke pad begin ’n nuwe reis.
SPRING - daag jou uit om vrae te vra, eerlik te wees, jou opinie te lug, onseker te wees, te twyfel, te spring, alleen, maar veral ook saam met ander.
Kontak die Jeugkantoor (0219577199) om te bestel - R25 (posgeld uitgesluit) vir ’n DVD met 2 clips op.
Op 17 en 18 Feb 2009 hou die SKG (Communitas) van die NGK en VGK van Wes en Suid Kaap ‘n konferensie oor gebed en spiritualiteit.
Dit vind by Stellenberg Gemeente plaas. Die konferensie is gerig op predikante en gemeenteleiers. Dit is ‘n geleentheid om na te dink oor gebed en spiritualiteit, maar wil mense ook aanmoedig om ‘n gebedskultuur in gemeentes te skep. Sprekers wat sal optree sal ‘n verskeidenheid spiritualiteitstyle verteenwoordig. Dit beloof om een van daardie geestelike groei geleenthede te wees wat geen dominee of gemeenteleier behoort te mis nie. Predikante wat dit bywoon sal VBO krediete hiervoor ontvang. Die program en inskrywingsvorms kan hier afgelaai word. Navrae kan by Quintus Heine gedoen word.
InterAct Workshop: 4-6 February 2009.
Duration: 9h00 - 17h00 Venue: 29 Koorsboom Crescent, Vredekloof, Brackenfell Costs: R3 300 (Excl. VAT) Includes course material, Psychometric tests as well as venue and catering. Bursaries available for NGO’s and Religious Organizations Content: For more information see Clariact.
Eerstejaarskampe 2009 op Stellenbosch – help verwarring voorkom asseblief!
Ons het groot verwagtings van die eerstejaarskampe wat DV van Sondag 18 tot Woensdag 21 Januarie 2009 gehou word. In 2008 het 500 studente die kampe bygewoon en in 2009 kan dit selfs meer wees. Maar ons vra dat die predikante ons asseblief sal help om verwarring te voorkom. Al die kerkgenootskappe op Stellenbosch hou eerstejaarskampe. Dit gebeur jaarliks dat matrieks dink hulle skryf vir die NG Kerk se kamp in en dan beland hulle by ’n ander kerk se kamp. Veral omdat sommige kerke (ongelukkig soms doelbewus) nie hulle naam by hulle kampe sit nie. Ons vra vir predikante en gemeenteleiers om asb die inskrywingsvorm vir NG Moedergemeente se eerstejaarskampe aan hulle matrieks te besorg. Gee dit sommer vir die matrieks by julle plaaslike hoërskool voordat hulle volgende week begin eksamen skryf . Vir enige navrae bel asb 021 887 5020 of 021 883 3458. Vir e-pos navrae: venita@moederkerk.co.za of richard@moederkerk.co.za. Die inskrywingsvorm is beskikbaar op die gemeente se webwerf by www.moederkerk.co.za.
Bestel die nuwe Leesrooster en Preekstudies nou om teleurstelling te voorkom.
Leesrooster: R50.00 (BTW en versendingskoste ingesluit). Leesrooster CD: R35.00 elk (Kan net saam met die boek gekoop word). Preekstudies met Liturgiese voorstelle: R150.00 (BTW en versendingskoste ingesluit). Preekstudies met Liturgiese voorstelle CD:R35.00 (Kan net saam met die boek gekoop word). Kontak: Leatitia of Monique 0860 26 33 42 of stuur ‘n e-pos bestel@bmedia.co.za
Die VBO-kursusse van hierdie kwartaal het goed verloop al het ons gewonder of die vierde kwartaal 'n goeie kwartaal is vir kursusse!!
Meer as 50 predikante het deelgeneem in die 4 kursusse wat aangebied is. Dit wil vir ons lyk asof groepe rondom 15 'n baie lekker interaktiewe leersituasie skep. Gaan kyk gerus nou al op die Dagboek funksie vir die datums van 2009 se VBO kursusse. Kliek ook op Dienste en onder kursusse sal jy die lys van kursusse vir volgende jaar vind. Sodoende kan jy nou al die datums dagboek. As ons kyk na die geweldige groei in die getal predikante wat vanjaar se VBO kursusse by Communitas bygewoon het, wil dit lyk asof die nuwe A-Z sisteem, anders as wat gedink is, makliker ingeburger raak in die kerk se sisteem. Ons is baie dankbaar want leerbaarheid is 'n belangrike waarde in hierdie tyd. Die kursusse is 'n belangrike deel van Communitas om gemeentes en predikante by te staan in die ontdekking van hulle roeping en die ontsluiting van hulle gawes.
Waarom is daar sommige gemeentes waar daar altyd 'n gebrek aan leiers is, terwyl ander gemeentes weer 'n oorvloed het van nuwe leiers met inisiatief?
Frederick Marais het oor die vraag nagedink. Lees gerus hieroor op die Blog: Padlangs met gemeentes.
Die Vennootskap van Gestuurde Gemeentes is in 2009 vyf jaar besig in Suider Afrika.
Ons beplan 'n groot navorsingsprojek waarin ons saam met verskeie van ons vennote gaan ondersoek doen oor die patrone van gestuurdheid in gemeentes in Suider Afrika. 9-11 November hou ons 'n konferensie om die resultate van die navorsing te bespreek deur saam terug te kyk oor die afgelope 5 jaar, maar ook vorentoe te kyk oor die pad vorentoe. Dagboek gerus nou reeds die datum
Die afgelope twee weke was chaos op vele fronte ...
In Padlangs met gemeentes vertel Frederick van 'n ontdekking wat hy gemaak het oor die goeiende leerbaarheid in ons gemeentes en onder leiers.
Gaan gerus na die blog Padlangs met gemeentes en lewer kommentaar of dit klop met jou waarneming.
Hoe kry ons brûe gebou na die gemeenskap om ons, hoor ek baie gemeenteleiers vra die afgelope tyd?
Baie gemeenteleiers weet dat ons gemeentes amperse ghetto gemeenskappe geword het, waar nog net die ingewydes tuis voel. Met groot dele van die gemeenskap - oud en jonk - het ons ons vermoë verloor om gemeenskap te bou. Die Christendom erfenis wat ons het, maak die kerk en gemeente selfgerig - ons vind ons bestaan in onsself - dit sit baie dieper in ons DNA as wat meeste van ons wil toegee. My ervaring is byna dat hoe meer geleerd die predikant en die gemeenteleiers is, hoe dieper is hulle geskool in die soort denke. Aan die ander kant glo ek dat die Gees gemeenskap bou oor grense, glo ek dat die Gees die hele tyd besig om gemeenskap te stig oor grense heen ... Lees meer ...
Is “Skrifgesag” inderdaad vandag die belangrikste teologiese vraagstuk in Suid-Afrika?
Kernteologie?
Diversiteit binne Xtendom net te groot om van “kernteologie” te praat: groot tradisies verteenwoordig verskillende hermeneutiese invalshoeke
Diversiteit binne Bybelwetenskappe net te groot om van “kernteologie” te praat (selfs konsep van “teks” bevraagteken)
Diversiteit binne sommige denominasies maak “kernteologie” moeilik (van “ortodoks”, “evangelies” tot “postmodern”)
Die deurbraak vd Reformasie
Impak en betekenis van “Sola Scriptura”
Herwin die grammaties-historiese studie vd Bybel as teks (bou op humanisme: Erasmus, Melanchton, Luther, Calvyn)
Lees die Bybel as een kanon (sacra Scriptura sui ipsius interpres)
Verskuif norm in teologie van pous/tradisie na Skrif: “bevry van die tirannie van menslike tradisies wat hoofvaardig op ons afgedwing word in die naam van die kerk” (Calvyn)
“Semper reformanda” volgens Skrifte! (valse reformasie “waar mense vrye lisensie neem om hulle nie meer te bepaal binne grense van die Woord van God nie, maar toevlug neem tot hul eie uitvindsels” (Calvyn)
Vertaal Bybel in volkstale (Duits, Frans, Engels, Nederl) en bou nuwe liedereskat
Demokratiseer hermeneutiek - vryheid om self te lees/interpreteer ogv oortuiging dat Bybel helder (claritas) en deursigtig (perspecuitas)is
Maak prediking sentrale fokus in erediens ipv sakramente: praedicatio verbum Dei est verbum Dei / coram Dei ex auditu Verbi
Maar: Behou relatiwiteit van die Bybel as gedeeltelike, maar genoegsame bekendmaking van God (“alg – besondere openbaring” – kyk NGB 2!)
Waak teen gevaar van “papierpous” (Luther) en nuwe skolastiek (Geref ortodoksie en elemente van neo-Calvinisme)
“Reader” saamgestel vir gemeenteleiers wat belangstel om dieper insig te ontwikkel in die onderliggende dinamika’s in hulle gemeente.
Communitas bied gereeld Sisteemdenke kursusse aan waar die insigte van hierdie Reader toegepas word op gemeentes en sisteemdenke vaardighede ingeoefen word. Kyk op www.communitas.co.za by Dagboek of kontak Divine by
Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien
Through the 20th century and in the early years of the 21st century we have begun to see that this “dualistic, hierarchical framework of thinking is no longer adequate for interpreting our experience. “No problem can be solved from the same consciousness that created it. We must learn to see the world anew.” -- Albert Einstein
System dynamics is a field of study that Jay Forrester founded at the Massachusetts Institute of Technology (MIT) in the 1950s. The field has a long history, and has drawn from other fields as diverse as mechanical engineering, biology, and the social sciences.
In its simplest sense, system dynamics focuses on the flow of feedback (information that is transmitted and returned) that occurs throughout the parts of a system—and the system behaviors that result from those flows. For example, system dynamicists study reinforcing processes—feedback flows that generate exponential growth or collapse—and balancing processes—feedback flows that help a system maintain stability.
These reinforcing and balancing processes really aren't mysterious—they're all around us and within us. The world population explosion, the U.S. stock market crash of the 1930s, and the sudden onset of disease when foreign microbes proliferate in our bodies are all examples of reinforcing cycles. Our bodies' ability to maintain a basic temperature of 98.6 degrees Fahrenheit, the stability that occurs in predator/prey systems, and the difficulty we often face when we try to change the way our organization does things are all examples of balancing cycles.
In addition, system dynamicists study the impact of delay on systemic behavior. Specifically, what are the implications when a cause takes a long time to exert its effect, and when cause and effect are physically far apart? For example, if your organization raises prices on its products beyond the comfort level of your customers, it may take a while for customers to get fed up and stop buying. If it takes a really long time for you to notice this feedback, you may not realize that customer buying habits are connected to the price hike you instituted "way back when." (In fact, you might even panic about declining revenues and hike prices up even higher to try to save the business!)
Perhaps the most exciting thing about system dynamics is that it focuses on computer simulation modeling—using special software programs to figure out how a system's behavior might play out over time if you implement certain changes. Simulation models are often embedded in what are known as "management flight simulators" or "microworlds," computer programs with accessible user interfaces that let you "test flight" your ideas—without crashing your business!
The field of system dynamics gave rise to and serves as the bedrock for the field of systems thinking. What's the difference between the two? With its emphasis on simulation modeling, system dynamics is generally seen as the more rigorous, academic field—though many management consultants use computer models in their work with clients. Systems thinking takes the principles of systemic behavior that system dynamics discovered—and applies them in practical ways to common problems in organizational life. In fact, simulation modeling, management flight simulators, and microworlds are merely some of the tools used by systems thinkers to understand the world around them and address problems.
Together, these two fields can become a potent ally as you navigate your way through the sometimes rocky terrain of organizational life! Do you keep grappling with the same stubborn problems in your organization? If so, perhaps there's a systems archetype lurking in the background. Systems archetypes are a class of systems thinking tools that capture common challenges that occur in all kinds of industries and organizations.
Frederick Marais
Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien
Communitas www.communitas.co.za Blog: www.communitas.co.za/Padlangs
In aansluiting by Calvyn word dié gebedsriglyne gebaseer op sy sogenaamde vier reëls vir gebed. Die temas is as volg:
Ons roeping om te bid (aanbidding en voorbidding)
Ons roeping is ook om betrokke te raak in die wêreld - olv die Gees is ons God se transformasie agente
Ons roeping om te bid en te werk vir eenheid en versoening
Ons roeping om te bid en werk vir die heling van ons wêreld
A CALL FOR THE CHURCH TO PRAY AND WORK FOR PEACE
Ons is geroep om die Here te verheerlik – in alles!
Die nuutste NOUS DVD's is beskikbaar
Die nuutste NOUS DVD's is beskikbaar.
HEKEL - nooi jou uit om ’n nuwe begin te maak, te besef aan die einde van elke pad begin ’n nuwe reis.
SPRING - daag jou uit om vrae te vra, eerlik te wees, jou opinie te lug, onseker te wees, te twyfel, te spring, alleen, maar veral ook saam met ander.
Kontak die Jeugkantoor (0219577199) om te bestel - R25 (posgeld uitgesluit) vir ’n DVD met 2 clips op.
Wandel met God : Konferensie oor Gebed en Spiritualiteit
Op 17 en 18 Feb 2009 hou die SKG (Communitas) van die NGK en VGK van Wes en Suid Kaap ‘n konferensie oor gebed en spiritualiteit.
Dit vind by Stellenberg Gemeente plaas. Die konferensie is gerig op predikante en gemeenteleiers. Dit is ‘n geleentheid om na te dink oor gebed en spiritualiteit, maar wil mense ook aanmoedig om ‘n gebedskultuur in gemeentes te skep. Sprekers wat sal optree sal ‘n verskeidenheid spiritualiteitstyle verteenwoordig. Dit beloof om een van daardie geestelike groei geleenthede te wees wat geen dominee of gemeenteleier behoort te mis nie. Predikante wat dit bywoon sal VBO krediete hiervoor ontvang. Die program en inskrywingsvorms kan hier afgelaai word. Navrae kan by Quintus Heine gedoen word.
InterAct Workshop 4-6 February 09
InterAct Workshop: 4-6 February 2009.
Duration: 9h00 - 17h00 Venue: 29 Koorsboom Crescent, Vredekloof, Brackenfell Costs: R3 300 (Excl. VAT) Includes course material, Psychometric tests as well as venue and catering. Bursaries available for NGO’s and Religious Organizations Content: For more information see Clariact.
Eerstejaarskampe 2009 Stellenbosch
Eerstejaarskampe 2009 op Stellenbosch – help verwarring voorkom asseblief!
Ons het groot verwagtings van die eerstejaarskampe wat DV van Sondag 18 tot Woensdag 21 Januarie 2009 gehou word. In 2008 het 500 studente die kampe bygewoon en in 2009 kan dit selfs meer wees. Maar ons vra dat die predikante ons asseblief sal help om verwarring te voorkom. Al die kerkgenootskappe op Stellenbosch hou eerstejaarskampe. Dit gebeur jaarliks dat matrieks dink hulle skryf vir die NG Kerk se kamp in en dan beland hulle by ’n ander kerk se kamp. Veral omdat sommige kerke (ongelukkig soms doelbewus) nie hulle naam by hulle kampe sit nie. Ons vra vir predikante en gemeenteleiers om asb die inskrywingsvorm vir NG Moedergemeente se eerstejaarskampe aan hulle matrieks te besorg. Gee dit sommer vir die matrieks by julle plaaslike hoërskool voordat hulle volgende week begin eksamen skryf . Vir enige navrae bel asb 021 887 5020 of 021 883 3458. Vir e-pos navrae: venita@moederkerk.co.za of richard@moederkerk.co.za. Die inskrywingsvorm is beskikbaar op die gemeente se webwerf by www.moederkerk.co.za.
DIE LEESROOSTER EN PREEKSTUDIES VIR 2008/9 KAN NOU BESTEL WORD
Bestel die nuwe Leesrooster en Preekstudies nou om teleurstelling te voorkom.
Leesrooster: R50.00 (BTW en versendingskoste ingesluit). Leesrooster CD: R35.00 elk (Kan net saam met die boek gekoop word). Preekstudies met Liturgiese voorstelle: R150.00 (BTW en versendingskoste ingesluit). Preekstudies met Liturgiese voorstelle CD:R35.00 (Kan net saam met die boek gekoop word). Kontak: Leatitia of Monique 0860 26 33 42 of stuur ‘n e-pos bestel@bmedia.co.za
VBO kursusse vierde kwartaal 08
Die VBO-kursusse van hierdie kwartaal het goed verloop al het ons gewonder of die vierde kwartaal 'n goeie kwartaal is vir kursusse!!
Meer as 50 predikante het deelgeneem in die 4 kursusse wat aangebied is. Dit wil vir ons lyk asof groepe rondom 15 'n baie lekker interaktiewe leersituasie skep. Gaan kyk gerus nou al op die Dagboek funksie vir die datums van 2009 se VBO kursusse. Kliek ook op Dienste en onder kursusse sal jy die lys van kursusse vir volgende jaar vind. Sodoende kan jy nou al die datums dagboek. As ons kyk na die geweldige groei in die getal predikante wat vanjaar se VBO kursusse by Communitas bygewoon het, wil dit lyk asof die nuwe A-Z sisteem, anders as wat gedink is, makliker ingeburger raak in die kerk se sisteem. Ons is baie dankbaar want leerbaarheid is 'n belangrike waarde in hierdie tyd. Die kursusse is 'n belangrike deel van Communitas om gemeentes en predikante by te staan in die ontdekking van hulle roeping en die ontsluiting van hulle gawes.
Hier is nie meer leiers nie!
Waarom is daar sommige gemeentes waar daar altyd 'n gebrek aan leiers is, terwyl ander gemeentes weer 'n oorvloed het van nuwe leiers met inisiatief?
Frederick Marais het oor die vraag nagedink. Lees gerus hieroor op die Blog: Padlangs met gemeentes.
5 Jaar van Gestuurdheid
Die Vennootskap van Gestuurde Gemeentes is in 2009 vyf jaar besig in Suider Afrika.
Ons beplan 'n groot navorsingsprojek waarin ons saam met verskeie van ons vennote gaan ondersoek doen oor die patrone van gestuurdheid in gemeentes in Suider Afrika. 9-11 November hou ons 'n konferensie om die resultate van die navorsing te bespreek deur saam terug te kyk oor die afgelope 5 jaar, maar ook vorentoe te kyk oor die pad vorentoe. Dagboek gerus nou reeds die datum
Hoe gee gemeenteleiers leiding in tye van chaos?
Die afgelope twee weke was chaos op vele fronte ...
In Padlangs met gemeentes vertel Frederick van 'n ontdekking wat hy gemaak het oor die goeiende leerbaarheid in ons gemeentes en onder leiers.
Gaan gerus na die blog Padlangs met gemeentes en lewer kommentaar of dit klop met jou waarneming.
Die Gees bou brûe - kom wat wil!