Gemeenteprogramme
Die Gemeenteprogramme in hierdie afdeling is programme wat deur
Communitas ontwikkel is wat in gemeentes aangebied kan word. Byna al
die die programme het hulle ontstaan in gemeentes of Communitas se
navorsingsgroepe gehad. Die kursusse is só ontwikkel dat gemeenteleiers dit
vir gemeentelede of lede van die gemeenskap kan aanbied. Daar is
volledige handleidingsmateriaal wat by Communitas bestel kan word by
Sharon 021- 8083381 of snaude@sun.ac.za
-
Rentmeesterskap
( 1 Artikel )
-
Familie en Jeug
( 2 Artikels )
-
Kleingroepe
( 0 Artikels )
-
Armoedebestryding
( 1 Artikel )
-
Berading
( 1 Artikel )
-
Spiritualiteit
( 1 Artikel )
-
Leierskap
( 2 Artikels )
-
Retraites
( 1 Artikel )











