NUWE BLOGS

GEBED LEWENSWAARDES PADLANGS PREEKSTUDIES TUSSEN-IN OUERSKAP LEIERSKAP
AddThis Social Bookmark Button

Leesrooster Preekriglyne

Die Leesrooster bring die Bybel en die Seisoene van die Kerklike Jaar bymekaar. Met behulp van 'n spesifieke simbool word daar by elke week aangedui waar ons in die kerklike kalender is. Hierdie kalender herinner ons dwarsdeur die jaar aan die gebeure rondom Jesus, die uitstorting van die Heilige Gees en die uitbreiding van God se koninkryk. Ons begin daarom nie op 1 Januarie nie, maar vier Sondae voor Kersfees wanneer Advent, die tyd van verwagting, 'n aanvang neem. Die res van die kalender draai dan om drie feeste, naamlik Kersfees, Paasfees en Pinksterfees. Van almal is Paasfees die hoogtepunt, want dan herdenk en vier ons die opstanding van Christus uit die graf. Dit is vir ons só belangrik dat ons aan die begin van elke week op die Sondag die opstanding in die kleine vier.

Die preekriglyne van 1999-2008 word hieronder in twee kolomme, OT en NT, in Bybelboek volgorde gegee.  In die derde kolom is 'n hele aantal liturgieë.

Laai hier bykomende inligting af:

 

 

Kopiereg © 2010 Communitas. Alle Regte Voorbehou.
Volg ons op Facebook en Twitter.

Besoeker
Written on Woensdag, 12 November 2008 20:42 by Besoeker

Viewed 3111 times so far.
Like this? Tweet it to your followers!

Latest articles from Besoeker

Latest 'tweets' from Communitas

  • nooi alles leraars om te registreer by die Seisoen van Luister om deel te neem aan die gesprek oor Pinkster 2010: http://bit.ly/bPCiT6 Link Woensdag, 24 Februarie 2010 16:54
  • het Positiewe Ouerskap blog oorgedoen. Gaan lees gerus: Die geheim van ouerskap http://bit.ly/9vKupi en neem deel aan die gesprek Link Maandag, 15 Februarie 2010 01:35
  • En toe kom die jong mense...: http://bit.ly/9JlGjr via @addthis het ek vanoggend beleef en my daaraan verwonder Link Sondag, 31 Januarie 2010 21:54
  • Link Donderdag, 11 Maart 2010 21:57
  • Link Donderdag, 11 Maart 2010 21:57
blog comments powered by Disqus

Kommentaar en gesprek

Argief van leesrooster tekste - OT

Argief van leesrooster tekste - NT

Argief van leesrooster tekste - Liturgieë