NUWE BLOGS

GEBED LEWENSWAARDES PADLANGS PREEKSTUDIES TUSSEN-IN OUERSKAP LEIERSKAP
AddThis Social Bookmark Button

Dié gebedsriglyne vind aansluiting by die werk en nalatenskap van Calvyn. Dit is gebaseer op sy sogenaamde vier reëls wat met die oog op gebed nagekom behoort te word.

  1. Die eerste is eerbied vir God. Dit raak die instelling van die bidder se gedagtes op God en sy teenwoordigheid.
  2. Die tweede reël lê klem op die bidder se behoeftes en konfronteer haar met die regte ingesteldheid tot God, asook die inhoud van dit wat voor God gelê word.
  3. Die derde reël vereis die aflê van enige vorm van hoogmoed en selfbelang. Die aflê van hoogmoed in gebed, lei tot die opregte pleit om vergifnis, asook vertroue op God se genade.
  4. ’n Vierde reël vir gelowige gebed is ’n vaste vertroue dat ons gebede verhoor word. Dié oortuiging spoor ons juis aan tot gebed. Dit behels ’n ernstige oortuiging van ons ellende, vergesél van ’n vaste hoop. Daarmee beklemtoon Calvyn dat gebed die werk van geloof is.

Die temas is as volg:

  1. Ons roeping om te bid (aanbidding en voorbidding)
  2. Ons roeping is ook om betrokke te raak in die wêreld - olv die Gees is ons God se transformasie agente
  3. Ons roeping om te bid en te werk vir eenheid en versoening - Johannes 17, Romeine 12, Efesiërs 2:11-22, 4:1-6,
  4. Ons roeping om te bid en werk vir die heling van ons wêreld
  5. A CALL FOR THE CHURCH TO PRAY AND WORK FOR PEACE
  6. Ons is geroep om die Here te verheerlik – in alles!

Laai die Week van gebed 2009 hier af.

Kopiereg © 2010 Communitas. Alle Regte Voorbehou.
Volg ons op Facebook en Twitter.

Written on Dinsdag, 16 Desember 2008 15:29 by

Viewed 3036 times so far.
Like this? Tweet it to your followers!

Latest 'tweets' from Communitas

  • nooi alles leraars om te registreer by die Seisoen van Luister om deel te neem aan die gesprek oor Pinkster 2010: http://bit.ly/bPCiT6 Link Woensdag, 24 Februarie 2010 16:54
  • het Positiewe Ouerskap blog oorgedoen. Gaan lees gerus: Die geheim van ouerskap http://bit.ly/9vKupi en neem deel aan die gesprek Link Maandag, 15 Februarie 2010 01:35
  • En toe kom die jong mense...: http://bit.ly/9JlGjr via @addthis het ek vanoggend beleef en my daaraan verwonder Link Sondag, 31 Januarie 2010 21:54
  • Link Woensdag, 10 Maart 2010 00:47
  • Link Woensdag, 10 Maart 2010 00:47
blog comments powered by Disqus

Verwante artikels

#
Title
Section
Category
Author
1
Calvyn en Gebed Communitas Algemeen Frederick
2
2009 Konferensies Konferensies 2009
3
Handelinge en Missionêre Kerkwees konferensie 18-20 Mei 2009 Navorsing Handelinge en Missionêre Kerkwees
4
Doel van die blog oor gebed Gebed Gebed en Spiritualiteit Besoeker
5
Dominee en gebed Gebed Vir dominees Besoeker

Kommentaar en gesprek