Helderberg Somerset-Wes/t
Vennote wat die konferensie help moontlik maak aanbied:
SAVGG, Helderberg gemeente, Die M Th program in Missionale Transformasie van Fakulteit Teologie Universiteit van Stellenbosch, CLF en die Nasionale Navorsingstigting befondsde navorsingsprojek oor rituele en sosiale kapitaal.
Lees meer...UITGAWE 2 - 2009-06-02
1. Boland Clusterbyeenkoms vir Predikante en Taakspanleiers.
Die nuwe Boland cluster beplan ʼn finale voor-afskop byeenkoms vir predikante en taakspanleiers (LW ander taakspanlede is ook welkom).
Daar het reeds 6 gemeentes besluit om deel te neem aan die cluster en ander oorweeg dit nog. Indien julle die byeenkoms gaan bywoon stuur asseblief die getalle aan Phanus Bester by . Meer inligting oor die program kan by GP Kellerman gekry word by