Vennootskap Kennisgewings

9-11 November 2009: 5 Jaar van Gestuurdheid

Helderberg Somerset-Wes/t

 

Vennote wat die konferensie help moontlik maak aanbied:

SAVGG, Helderberg gemeente, Die M Th program in Missionale Transformasie van Fakulteit Teologie Universiteit van Stellenbosch, CLF en die Nasionale Navorsingstigting befondsde navorsingsprojek oor rituele en sosiale kapitaal.

Lees meer...

Vennootskap Nuus

SAVGG/SAPMC NUUSBRIEF 02

UITGAWE 2 - 2009-06-02

1. Boland Clusterbyeenkoms vir Predikante en Taakspanleiers.

Die nuwe Boland cluster beplan ʼn finale voor-afskop byeenkoms vir predikante en taakspanleiers (LW ander taakspanlede is ook welkom).

  • Wanneer? 20 Junie 2009
  • Waar? Worcester-Noord NG gemeente
  • Tyd? 09h00 - 12h00.

Daar het reeds 6 gemeentes besluit om deel te neem aan die cluster en ander oorweeg dit nog. Indien julle die byeenkoms gaan bywoon stuur asseblief die getalle aan Phanus Bester by .  Meer inligting oor die program kan by GP Kellerman gekry word by

Lees meer...
Druk
PDF

SAVGG - NAAMLYS TEMPLAAT

on . Posted in SAVGG - Hulpmiddels

Laai dit hier af.
AddThis Social Bookmark Button

Lewer kommentaar


Sekuriteitskode
Verfris

Alle kommentaar