Vennootskap Kennisgewings

9-11 November 2009: 5 Jaar van Gestuurdheid

Helderberg Somerset-Wes/t

 

Vennote wat die konferensie help moontlik maak aanbied:

SAVGG, Helderberg gemeente, Die M Th program in Missionale Transformasie van Fakulteit Teologie Universiteit van Stellenbosch, CLF en die Nasionale Navorsingstigting befondsde navorsingsprojek oor rituele en sosiale kapitaal.

Lees meer...

Vennootskap Nuus

Leef die Gestuurde Roeping Konferensie - Stories van Gemeentes Vol. 2

Tydens die Helderbergkonferensie van 09-11 November 2009 is daar geleentheid gebied vir Gemeentes om oor die Geestelike Deurbrake wat hul as gemeente ervaar het, te getuig. Hieronder volg 'n aantal van daardie stories van Gemeentes oor hoe hul geestelike deurbrake gemaak en ervaar het..  Dit word in drie volumes gepubliseer en hierdie is volume 2. Lees meer...

Druk
PDF

Growing Healthier Congregations

on . Posted in SAVGG - Hulpmiddels

Laai dit hier af.
AddThis Social Bookmark Button

Lewer kommentaar


Sekuriteitskode
Verfris

Alle kommentaar