Multikulturaliteit

Druk
PDF

Jesus wys die onreg uit

Geskryf deur Pieter van Niekerk on . Posted in Forums - Multikulturaliteit

Lukas 19:45-48

Hoekom is Jesus dan so kwaad?

Elke mens het tog af dae en mense raak kwaad. Maar ‘n mens skrik om Jesus kwaad te sien. Die evangeliste Matteus en Markus beskryf Jesus se optrede nog in meer detail. Hy is woedend. Hy gooi tafels en stoele om. Hy verjaag mense selfs met 'n sweep. Dis so vreemd om Jesus wat soveel deernis het en so sag voorkom so hard te sien optree. Het Jesus ‘n af dag gehad? Was Hy moeg en geïrriteerd dat Hy so optree, mag jy dalk wonder? Of kan dit wees dat Jesus nie van enige besigheid by die Tempel hou nie?; dat Hy vandag beswaar teen kerkbasaars sou aanteken. Nee, dit was oor iets anders gewees.
AddThis Social Bookmark Button
Druk
PDF

Multi-kulturele ervarings uit Lusaka

Geskryf deur Martin Heyns on . Posted in Forums - Multikulturaliteit

Ek het die voorreg --- en dit is ‘n enorme voorreg wat ek menslik gesproke vir niks wil verruil nie --- om in my laaste amptelike skof in die NG Kerk in ‘n multikulturele gemeente van die Here in Lusaka, Zambië diensbaar te wees. Na 5 jaar in die gemeente begin die volgende dinge vir my effens duideliker word:
  • Dit is net die Drie-enige God aan wie ons persoonlik mag behoort, dws met wie ons in ‘n persoonlike verhouding mag saamleef, Wie ons multikultureel kan herskep en multikultureel kan hou. Dis slegs in verhouding met Hom wat as Vader, Seun en Heilige Gees in ‘n eenheidsverhouding met Mekaar leef, en ons met Hom, dat ons die eenheid van ons geloof oor grense heen kan leef en vier. As ons nie ons gemeente-identiteit as ‘Trinitarians’ in die Heilige Doop [in die Naam van die Vader die Seun en die Heilige Gees] gesertifiseer ervaar en leef nie, sal mono-kulturele gemeentes altyd vir ons die lekkerste en mees eenvoudige moontlikheid van gemeente-wees skyn te wees.
  • AddThis Social Bookmark Button
Druk
PDF

Hoe breek ons uit die monokulturele gemeentes

Geskryf deur Frederick on . Posted in Forums - Multikulturaliteit

Ek was die afgelope 2 weke saam met 'n span op 'n Missional Safari op reis deur Suid-Afrika, Zimbabwe en Namibië en het gemeentes en bedieninge besoek wat multi of meer kultureel is. Ons wou leer by hulle om uit te vind of ons nie patrone kan optel waarmee ons ander kan bemagtig nie. Ons het meer geleer as wat ons ooit kon droom, dit het ons dieper geraak en gestempel as wat ons vooraf kon verwag.

Hier is 'n paar van my waarnemings/stellings wat nog meer verwerk en aan geskaaf gaan word. Hoop dit sit 'n gesprek aan die gang en rek ons verbeelding so 'n bietjie:

AddThis Social Bookmark Button
Druk
PDF

The Holy Spirit made the church grow by crossing boundaries

Geskryf deur Chris van Wyk on . Posted in Forums - Multikulturaliteit

Abstract
The crossing of boundaries is a key element in understanding the way the Holy Spirit grows the church in The Acts of the Apostles.  Whereas Luke's Gospel focuses on the way the salvation of Jesus Christ impacted all levels of Jewish society in a vertical manner, Acts shows how the Holy Spirit inspired the believers in various ways to cross horizontal boundaries.  We read of the crossing of language, economical, sociological, geographical, cultural, ethnic, religious and intellectual boundaries.  This far-reaching boundary crossing forms an integral part of the dynamics of a missional understanding of the work of the Holy Spirit, the Trinity, the way the church grew in the first century AD and indeed of what a missional church looks like.
AddThis Social Bookmark Button
Druk
PDF

Western Culture Observed by a Cross-Cultural Missionary

Geskryf deur Dae Ryeong Kim on . Posted in Forums - Multikulturaliteit

Western Culture Observed by a Cross-cultural Missionary

Author: Dae Ryeong Kim - December 24, 2000

Although we tend to think of evangelism only at personal level, it was Lesslie Newbigin who preached the necessity of "social evangelism" so that Christian message can be heard and accepted in wider circle of society. In a society where Christian gospel has become marginalized, the Church has to claim it as a public truth. He served almost forty years as a cross-cultural missionary in the east. Yet, he is better known to us a missionary to western culture by initiating "gospel and culture" movement. His life, ministry, and writings demonstrate us how missiological insights enable someone located within a culture to see beyond that culture. It was he who invited us to re-examine the western culture of modernism from Christian perspective. It was he who advocated that the secularized western culture is a mission filed no less than a foreign mission filed. He even argued that re-evangelizing the western culture would be very strategic for the mission of the Christian Church challenged by modernism and postmodernism. In that his missionary contribution calls for a paradigm shift of Christian evangelism, one might say that his cross-cultural insights is equal to Newton’s discovery of the law of gravity in natural science.
AddThis Social Bookmark Button

Alle kommentaar