Fasiliteerders

Joanie Batt

Admin Beampte: SKP Admin Beampte: Finansies

Kontak

Epos:
Hierdie epos adres word deur spam robotte beskerm. Jy moet JavaScript aktiveer om dit te kan sien.
Tel:
0218083382
Inligting:
Ek is getroud met John Batt; 3 getroude kinders; 4 kleinkinders en ‘n hond Ek, my man en die hond woon in Kuilsrivier; my kinders in Centurion, Kuilsrivier en London onderskeidelik Ek is die Administratiewe beampte by Sinodale Kommissie vir Predikantebediening; predikantebediening- en versorging lê my na aan die hart, want ek leef graag empatie uit; deur my werk hier kan ek my Here dien en vir my medemens iets beteken Verder is ek ook betrokke by die admin van die finansiële sy van Communitas; om met syfers te werk bly ‘n lekker uitdaging! Onthaal, lees, brei, swem en stap is my stokperdjies

Laai informasie af as 'n vCard

captcha

Alle kommentaar