Fasiliteerders

Sharon Naudé

Ontvangsdame

Kontak

Epos:
Hierdie epos adres word deur spam robotte beskerm. Jy moet JavaScript aktiveer om dit te kan sien.
Tel:
0218083381
Inligting:
Ek is getroud met 2 kinders, en hou daarvan om met mense te werk. My doel in die lewe is om deur die genade van die Here ‘n lig te wees in die wêreld. Ek is werksaam by Communitas vir 4 jaar, en is verantwoordelik vir ontvangs en die verkoop van boeke. Dit is vir my ‘n voorreg en plesier om deel te wees van die Communitasspan. Indien ek vir u van enige hulp kan wees, voel vry om my te kontak.

Laai informasie af as 'n vCard

captcha

Alle kommentaar