Familie-eredienste

Die Taakspan: Jeug en Familie vat hande met NOUS om die weeklikse PowerPoint’s, sowel as 'n familie oomblik asook 'n familie tuisblad beskikbaar te stel. Die “Word” en PowerPoint dokumente het die afgelope 5 jaar goeie diens gedoen aan predikers en hulle veral gehelp om ook kinders in die erediens te akkommodeer en gee baie kreatiewe materiaal soos stories, aanhalings, eksegese en PowerPoint agtergronde. Besoek gerus www.nous.org.za om dit af te laai en sien ook al die ander Jeug bedienings hulpmiddels wat reeds daar beskikbaar is.

AddThis Social Bookmark Button
Titel Filter
Vertoon #
#Artikel TitelOuteurTrefslae
1Bou van 'n familiale kultuur in gemeenteFrederick Marais1647

Alle kommentaar